Kan ek maar aan jou selluliet vat?

Kan ek maar aan jou selluliet vat?
Автор книги: id книги: 1628464     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1788,1 руб.     (19,58$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Здоровье Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624050773 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Bekroonde en geliefde skrywer André le Roux keer 45 mites oor die liefde op hul kop. Hier is die Kook & Geniet van intieme verhoudings – slegs vir volwassenes. Wat is dit met mans en vroue? Hoekom sukkel ons so? Hoekom is ons so gelukkig? So óngelukkig? Hoekom eet ons so? Worrie ons so? Hoekom lag ons so? Huil ons so? Hoekom kyk ons so sepies? Hoekom stry ons so? Hoekom so baie seks? Hoekom so mín seks? Hoekom trou ons so? Skei ons so? En wat moet jy jou kind leer om verhoudings beter te hanteer? Wat is die vier grootste bedreigings vir die huwelik? Die antwoord lê in gesonde verstand en drie dinge… en hel, dis só opwindend!

Оглавление

André le Roux. Kan ek maar aan jou selluliet vat?

Voorwoord?

Ken jou hormone en sulke dinge

1. Te sexy vir jou brein

2. Monogamie of nie?

3. Liefde en geraas maak in die tyd van plastieksakke

4. Ek’s malverlief op jou!

5. Jy ruik vir my so lekker na jouself

6. Kom ons sit koppe bymekaar

7. Soos sjokolade vir verliefdes

8. Dit raak net al hoe beter

9. Hoe weet jy hy’s die regte een?

10. Dis als in sy testosteroon

11. Wat steek dan nou hier kop uit?

12. In die voue

13. Voel jy ook die aarde bewe, Lientjie-lief?

14. Hoe lyk dit, Lientjie van Loeriesfontein …?

15. Hoekom skielik so knorrig?

16. Dis nie ek nie, dis jý!

17. Hoeveel kéér moet ek jou nog vra?

18. Was dit ’n mossie? Was dit ’n kwikkie? Nee, dit was ’n strandlopertjie

19. Kom ons gesels ’n bietjie …

20. Jy probeer verniet …

21. Wag vir my, ek kom saam!

22. Wat steek jy vir my weg?

23. Die feeks in die reeks

24. Skeidsregter, skeidsregter, wie is reg in die geveg?

25. Jy maak my siek, man!

26. Sit jou flikkerligte aan, anders gaan ek in jou vasry

27. Ek kan teen die mure uitklim!

28. ’n Jaar van liefde

29. ’n Dag en ’n nag in die lewe van ’n man en ’n vrou

30. Moenie dit huisreëls noem nie – hier’s 11 daarvan

31. Ek verstaan …

32. Is die glas halfvol of halfleeg?

33. ’n Baie belangrike vraag …

34. Gee vir die vies vrou nog dopamien!

35. Al die president se henne, oftewel die Coolidge-effek

36. Kom ons gaan weg vir die naweek

37. Moenie krap waar die buurvrou jeuk nie

38. Die popster-effek

39. Daar’s net een manier …

40. Moet ek hom terugneem?

41. Die man in jou kop

42. Waar’s die man in jou kop nou?

43. Moenie so vir my kyk nie, man!

44. Gedink ’n man het dit maklik?

45. Ek het genoeg gehad van julle almal se nonsens!

46. Nie nou nie …

47. Gedink ’n man het dit maklik?

48. Hoekom skei ons so?

49. Lag eers, dink later

50. Hoekom humor?

51. O, jy’s so snaaks!

52. Met skaaptjops geslaan – en dit was nie snaaks nie …

53. Op jou bobene, op jou boude, op jou maag, op jou heupe …

54. Jy’s perfek!

55. Die woelmuis is eensaam

Nawoord

Erkennings

Отрывок из книги

Kan ek maar aan jou selluliet vat?

Hoe mans se koppe werk (indien wel)

.....

Julle is vol energie en sien kans vir enigiets. Julle skrik nie vir ’n risiko nie. Of julle 16 of 60 is, maak nie saak nie, julle besluit om by Gouritsrivier te gaan rekspring, al het julle nog nooit eens by die woonstel se drie voordeurtrappies afgespring nie. Die liefde het daardie deel in die amigdala van die brein waar vrees ontspring eenvoudig stilgemaak.

“Weg is ons!”

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Kan ek maar aan jou selluliet vat?
Подняться наверх