Stoffel: die beste stories

Stoffel: die beste stories
Автор книги: id книги: 1629632     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 2011,62 руб.     (21,94$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Публицистика: прочее Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780798171120 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Christiaan Bakkes word onthou as die man wie se arm deur ’n krokodil afgebyt is in die Krugerwildtuin. Dit was ’n waterskeiding in sy lewe. Hy was linkshandig en het sy linkerarm verloor. Tydens rehabilitasie moes hy met sy regterhand leer skryf, en uit daardie pogings is Afrikaans se enigste werklike wildernisskrywer gebore. Met sy eerste boek, Die lang pad van Stoffel Mathysen, het Bakkes die Stoffel-persona geskep vir die oorvertel van ware gebeurtenisse in sy lewe. Nou, met Stoffel: die beste stories, word Bakkes se gunstelingverhale in een band byeengebring, treffend aangevul deur ’n fotoseksie in kleur. In sy kenmerkend ongekunstelde en humoristiese styl vertel hy van sy eerste wilderniservarings as kind, van sy dienspligjare en van sy werk as safarigids in Namibië. Hy vertel stories van die veld, van berge en bosse – as reisiger deur Afrika, met ’n stem soos geen ander in Afrikaans.

Оглавление

Christiaan Bakkes. Stoffel: die beste stories

Die olifante van De Wagensdrif

Die luiperd

Dorpsbobbejaan

Jagseisoen

Krokodil in ’n pisvel

Opleiding

Vasbyt

Oomblik van waarheid

Bittereinder

Haelstorm

Broers

Die rooipendoringruigte

Uitdunning

Padlangs deur Afrika

Die stryd om die mielielande

Boswet

Impimpi

Die hond

Eksperiment

Gatvol

Toorsafari

Janneman

Die Etendeka-berge

Speelplek

Afrikaans must stop

Piet Renoster

Renosterwagter

Diana

Momente

Kersfees in die woestyn

Desentralisasie

Tosh Ross mag maar vlieg

Tier

Wildehonde

Verdwaal

Antoine

Berg en woud

Dans

Onbetrokke

Jakob

Hard rock-safari

Leeunagte

Donker Afrika

Herstel

My pa se nuwe bakkie

Fotoseksie

Отрывок из книги

die beste stories

Christiaan Bakkes

.....

Ek skud my kop. “Nee, ek gaan hom nie skiet nie. Ons gaan die hok op die bakkie laai en die tier in die reservaat vrylaat.”

Januarie kyk my ongelowig aan.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Stoffel: die beste stories
Подняться наверх