Op die toneel

Op die toneel
Автор книги: id книги: 1628793     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1676,35 руб.     (18,28$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Публицистика: прочее Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780798153706 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

’n Veertigtal stories deur een van ons gewildste skrywers. Stories met humor én met droefheid, van dinge wat verander het en dinge wat dieselfde bly, oor families en oor vreemdelinge. “Die mens is die storie, die storie is die mens,” het Dana, self-erkende storiesmous, by geleentheid gesê. En soos by sy eerste twee bundels, Uit die binneland en Anderkant die scrap, gee sy jongste versameling stories weer ’n deernisvolle blik op ménse: gewone mense en al hul dinge, mense in dorpe en stede en afgeleë streke. Dít is baasverteller en veelbekroonde joernalis Dana Snyman se geheim, sy respek vir en simpatie met mense. En die gevoel van hoop waarmee sy stories die leser laat.

Оглавление

Dana Snyman. Op die toneel

Groet

Mooikloof

Geestelike voorbereiding

Sondagmiddagkuiertjie

Wat is die naam van daardie sprokie nou weer?

Vorderingsverslag

Die liniaaltoets

Ons mense

Die dag toe ons agtergekom het dis nie oorlog nie

Regstellende aksie

My skepsel

Brand Afrika

Please call me

Gemeentebiduur

Noodplan

Korporaal Fanie Venter, 1983

Die grammatika van ’n verlore jaar

Spanpraatjie

Oos en wes

A guide to the dismissal process

Boerekrygers

’n Getuigskrif vir Tienie van Staden

Kerssangdiens

Klara Majola

Brood en sous

Noodberig

Die Evangelis

Soebatsfontein (1946–2008)

Kar koop

Die lewe is eenvoudig

Little Miss Personality

Zippo

Phamkathe

Nat Nakasa, 1992

Veertig sinkplate teen die suidewind

Spore

Erkennings

Отрывок из книги

Op die toneel

Dana Snyman

.....

“Dit gaan goed met haar,” sê oom Oubaas agter my. “Jy kan mos sien.”

“Moenie met politiek beginne nie, Oubaas,” betig oom Tiny hom. “Mammie is op haar laaste.”

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Op die toneel
Подняться наверх