Die helder dae

Die helder dae
Автор книги: id книги: 1629386     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1564,59 руб.     (17,31$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Биографии и Мемуары Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624070139 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Vir alle mense word dit soms nag vir hulle siele, maar dan volg daar weer ’n dag wat helder is. Dink net watter vorme ’n helder dag kan aanneem, hoe wonderlik dit kan wees! Hoe jy dit later onthou asof dit gister gebeur het. Danie Botha versamel hier sy kortverhale, rubrieke, artikels en gedigte waarin hy sulke dae in sy lewe so helder moontlik probeer oproep. Die helderheid ontstaan onder meer met die gebruik van erns, sensitiwiteit én humor. Hy illustreer hoe hy uit benoudheid na vreugde beweeg. Die drie afdelings (jeugjare; professionele lewe; godsdienstige rubrieke) vorm ’n outobiografie in die kleine van dié man van die uitgewerswese, radio en teater. Eerlik, openhartig, spitsvondig. Enige leser wat belangstel in die Afrikaanse letterkunde en teater, op watter vlak ook al, sal Die helder dae insiggewend en besonder onderhoudend vind.

Оглавление

Danie Botha. Die helder dae

HEIL DIE LESER!

I

“Om dae lank verby”

“Doen alles wat sy vir jou sê”

Ek onthou vir Ouma Möller

Broer Koos

Iemand by die deur

Hemelvaart

Die wou-wou Kersfees

Tant Hanna se Kerskonsert

Sneeupoeding

Nou is dit anders

Oom Kosie huil op ’n Sondag

Ná die dood op Brandwacht

Probleme met oupas

“Jy’s so gaaf, ek noem jou sommer Gawie”

Boeke vir Brandwacht!

II

Verhuis

Dankie vir die helpers

Die kronieke van ’n vet man

Paul Malherbe – onse Shylock. I

II

Juffrou Suzanne van Wijk

Limpie

Reünie

Die smarte van resenseer

Ek en Shakespeare

“… van outydse wee”

I

II

“Die middag is een en al herinnering”

Ons van 1947

Boerneef se stem

Die buurvrou is ’n … digter!

Alba Bouwer

Velerlei ontmoetings met P.H. Nortje

Ou Barend Toerien

F. A. Venter en Simon van Cirene

Uitgewersredakteur bedreig

Om met woorde te werk

Marzanne Leroux-Van der Boon – spioen van God

Van Danie aan Fanie

I

II

III

Oom Joon Kannemeyer

Die smaak van suringwortels

’n Mens onthou maar …

III

En daar ploeg oom Jan toe die biduur dood!

Só werk die sirkelgang van eensaamheid

Meneer moet ontspan

Siptimmermaand kom weer

Hanna se “wonderwerk”

Dis tog te goed om waar te wees

Ja! Die kerk van die Hervorming is nog in aksie

Ou Thomas …

Om Jesus voor te stel

Gesoek: heiligheid

God stuur hoofspelers, byspelers en figurante op my pad

Die ek-hou-van-inventaris

Christelikheid is g’n soetlike gekweel nie

Dertig jaar se kategese teen 1995

Om ’n kans te verbrou

God is onverklaarbaar dáár

Bekommer ek my te baie?

Basaar-tyd

Die Oog van God

As jy nie meer wil onthou nie

’n Blou bui

God beskik … deur ons denke

Versorging

Om ons geloofsvryheid uit te leef

Kon ek maar tóé vir Ma die Aandgesang sing

Отрывок из книги

Danie Botha

Die helder dae

.....

Op ’n knetterende warm middag soek ons skilpaaie naby oom Jan-se-dam in die laagte agter ’n hoë bult en naby die Kliprivier. Vir ons het skilpaaie ’n geweldige aantrekkingskrag gehad. Maar Pa het ons nooit gehelp om ’n behoorlike hok vir die diere te bou nie, en so gereeld soos klokslag was hulle ’n dag later weg uit ons geprakseerde hok. Ook Ma had ’n aandeel aan die arme goed se ontsnapping.

Ek en Koos gaan staan. Ek sê: “Kom ons bid daar moet ’n skilpad om die volgende bos kom.” Oë toe; dit bid. En in die warm dubbeltjiespad kom die padlopertjie oop en toe na ons toe aan.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Die helder dae
Подняться наверх