Ridders van die grondpad

Ridders van die grondpad
Автор книги: id книги: 1629281     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1899,86 руб.     (20,7$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Сделай Сам Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624056843 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Nuwe horisonne wink om elke draai wanneer die gewilde misdaadskrywer Deon Meyer en die fotograaf Adriaan Oosthuizen die land se mooiste grondpaaie begin verken. Hulle vertel van die interessante karakters langs die pad en die uitdagings wat hulle moes trotseer in hul soeke na avontuur en asemrowende landskapstonele.
Hul gunstelingroetes strek oor feitlik die hele Suid-Afrika en is gerig op sowel ervare as aspirantgrondpadryers. Die roetebeskrywings lees soos reisverhale en elkeen bied iets nuuts om te ontdek: 'n dramatiese pas, kronkelende riviere, pragtige ou plaasgeboue of 'n afgeleë stuk Karoo-pad.
Die boek bevat ook 'n rygids wat die teorie agter avontuurtoer op grondpaaie verduidelik. Dit verskaf handige wenke, onder meer hoe om regop te bly op 'n sanderige pad, hoe om veilig deur slote en stroompies te kom, hoe om 'n noodstop te doen en hoe om ongelukke te vermy.
– Meer as 30 roetes word beskryf en gegradeer – Aangrypende landskapsfotografie – Kleurvolle kaarte illustreer elke roete – Gids met praktiese wenke vir grondpadry

Оглавление

Деон Мейер. Ridders van die grondpad

Inleiding – Deon Meyer

Inleiding – Adriaan Oosthuizen

Om ’n boek te doop

Ons graderingsleutel

Hel toe. En terug

Die geheim van die Rooiberge

Groenfontein

Cloetespas-verrassing

Seweweekspoort

Bobbejaan klim die (Witte)berg

’n Slingerpad na Oudtshoorn

Volg die Kammanassie – Oudtshoorn na Uniondale

Willeboer in die Knysnabos

Sutherland en Merweville

Die Bo-Karoo se mooiste twee passe

Cederberge

Die Weskus se s*ndpad

Burger-koors anderkant Vredendal

Dagrit uit die Kaap

Die ander Oorlogskloof

Memel

Vergete Monantsa: Oos-Vrystaat en Lesotho

Moolmanshoek se moontlikhede

Die dominee en die sportfiets

ABS in die Poskoetspas

(Ver-)Waterberge

Paulpietersburg

Staaljan in die Perdekloof

Die vark in die verhaal: Loxton

Die Tankwa-Karoo

Papkuilsfontein

Baviaanskloof

Alle paaie lei na Rietbron

Slang in die gras: Volg die Tarka- en Baviaansrivier

Gariep na Steynsburg

Langs die Bergkwaggapark (Cradock na Somerset-Oos)

Sondagsrivier: Jansenville na Graaff-Reinet

Die kern van die saak: vrees, ego en traksie

Die drie gebooie van die grondpad

Die derde gebod: MAAK OOP

Momentum (Rustraagheid)

Die eerste gebod: STAAN OP

Raak opstandig: Die detail

Stel jou motorfiets vir die staan

Opstaan se gevolge

Nog opstandige voordele

Die tweede gebod: KYK OP

Net weer oor vetgee

Noodstop

Ongelukke – en hoe om hulle te vermy

Bemeester die terrein I

Bemeester die terrein II. Die s-woord: Ry veilig deur die sand

Hou jou (naam) uit die modder

Stompe, rotse, slaggate en slote

Wat van outomatiese traksiebeheer?

Verstellings: vering

Voorbelasting

Terugspring

Elektroniese veerverstelling (ESA)

Verstellings: bande

Knop-knop. Wie’s daar?

Afblaas: Wanneer, waarom en hoeveel?

Band-handelsmerke

Kry die meeste kilo’s uit jou bande

Van kop tot tone: die valhelm

Rypakke, handskoene en stewels

Handskoene

Warm onderklere

Kouse

Stewels

Koop die regte motorfiets

Die avontuurtoer-spektrum

Jou vermoë

Jou begroting

Ry hom, boetie, ry hom

Tweedehands

Waar die hart van vol is …

Nawoord: Die gees van avontuur

Erkennings

Oor die boek

Oor die skrywers

Отрывок из книги

van die

Foto’s deur Adriaan Oosthuizen

.....

Jy kom waar selfs ’n 4x4 nie kan nie – die sandvoetpaadjies tussen Melkbosstrand en die Weskuspad, die spookagtige bloekombos op Jan se plaas by Amersfoort, die swemgat by Gerhard Groenewald-hulle se Klipbokkop-bergoord anderkant Worcester.

Ek vertel met groeiende geesdrif van die dik, wit sand van Mosambiek, daardie onmoontlike tweespoor-roete na Ponta Mamoli, van hoe ’n mens saam met kameelperde deur die Pongola-wildtuin kan galop, anderkant Rhodes Lesotho se boepens met modderige bergpaadjies kan nateken. Ek wil so graag hê hulle moet verstaan, dat dit by hulle moet aansteek, dat hulle net een keer deel in die kameraderie van vier of vyf of ses motorfietse in ’n snelkonvooi of die sensasie voel van ’n glyende agterwiel wat jy met die krag van die versneller reguit trek deur ’n draai in die Knysnabos.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Ridders van die grondpad
Подняться наверх