Skadujagter

Skadujagter
Автор книги: id книги: 1630048     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 894,05 руб.     (10,27$) Читать книгу Купить и скачать книгу Электронная книга Жанр: Учебная литература Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780798177306 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

"Chimera – ’n monster in jou kop. Wie luister? Hoor hoe hy jou gedagtes fop. Is dinge anders as wat jy kan onthou? Omdat die monster reeds aan jou memories kou? Voor die meester jou analyze, doen dit self en vat hom by surprise. Anders is jou dokter, soos myne, ook ene Fitzpatrick, en sit jy, nes ek, ook in Psychiatric!"– Skadujagter. 17 jarige Heibrandt bevind homself in 'n buitengewone skool, waar hy gedurig deur streng sekuriteit dopgehou word. In groepsterapiesessies word hy aangemoedig om sy lewensverhaal te vertel. Geleidelik ontvou die nagmerrieverhaal van hoe hy hier beland het – met 'n verband om die gat in sy kop. Hierdie sielkundige riller is 'n spanningsvolle reis waarin die grense tussen werklikheid en hallusinêre beelding getoets word terwyl ons die ontrafeling van Heibrandt se psige beleef.

Оглавление

Dihanna Taute. Skadujagter

proloog

chimera

wie luister, hoor

wie kyk, sien

tyd verdwyn

kan jy hom hoor?

dis woorde wat seermaak

is dit anders?

jou memories

jou verlede

’n blerrie grap

’n grudge

probeer aanbeweeg

die meester

vat hom by surprise

friends en vyande

neem hulle hande

anders is

sit jy, nes ek

Epiloog

Bedankings

Inhoudsopgawe

Отрывок из книги

Dihanna Taute

Human & Rousseau

.....

Right. Noted. Ek’s binnekort weg.

Vir ’n oomblik twyfel ek en loer oor my skouer, net om seker te maak niemand kyk nie. ’n Pyn flash deur my kop. Ek vat daaraan en vryf met twee vingers oor die verband. Dit help nie.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Skadujagter
Подняться наверх