Sandveldstories

Sandveldstories
Автор книги: id книги: 1630092     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1229,32 руб.     (13,41$) Читать книгу Купить и скачать книгу Электронная книга Жанр: Публицистика: прочее Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624087274 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Sandveldstories is ’n keur uit Ferdinand Deist se gewilde kontreistories uit Pofadder en Peddelford, Die pomporrel-kônsert en Bom Appeltiet op Eselspoort wat onlangs op RSG voorgelees is. Die stories, geskryf in tipiese streekstaal, handel oor ’n unieke wêreld en sy mense, sommige groots soos hul omgewing, of klein en dwaas soos mense ook maar is. Ferdinand Deist was ’n gesoute storieman en fyn waarnemer. Sy verhale is humoristies en tydloos, sy karakters kleurryk, en sy vertelwyse is soos ’n bontspul vygies wat in ’n dorre landskap uitbars. Sandveldstories sluit 30 gewilde stories in.

Оглавление

Ferdinand Deist. Sandveldstories

Die pomporrel-kônsert

Ta’ Anna se wye tanne

Frans en Lakkie se Peddelford

Die dood vannie founmannetjie

Ant Kytie se verweer

Die oorbesige prekkereer

Die plaag van Bawel

Petrus se ontydige soenery

Die kruis van ’n gespesseliseerde soort mens

Skewies se fountjie

Witblits betekent besigheid

Hermaans Askies se opperasie

Gekonfoeste geslagsregisters

Slim se baas

Pêrekoop

Die roeping by die bossie

Miems ennie gelerentheid

Die suster m’t die snôr

Oompie Paul se groot nood

Fransiena se sleeflis rok

Koot vra die jawoord

Jopie se bidstond

Perty mense val in ’n anner klas

As ’n man oppie punt staan om te dood

Miester Saks ennie sensuspampiere

Die Jôn Deer trekter

Oom Willem Booise se gedagteverlies

Slimkoos se groot bekommernis

Die burremeestersvrou

Ou Doemenie Vermele se afskeidspreek

Inhoudsopgawe

Отрывок из книги

Die pomporrel-kônsert en ander verhale

Ferdinand Deist

.....

Innie kerksaal laansan het Meneer Vanner Hoogen en Meester Waalman en nog ’n paar mense gestaan en gesels. En toe sê Meester Waalman: “Wy geven hullie vanavond darem wat voor een kônsert, hè mynheer Vanner Hoogen?”

“Wy?” seg Meneer Vanner Hoogen. “Hoe bedoelt u nou ‘wy’? ’t Is tog ik wat de kônsert gjeef, dan niet?”

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Sandveldstories
Подняться наверх