Die Reuk van koffie

Die Reuk van koffie
Автор книги: id книги: 1628762     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1676,35 руб.     (18,28$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Публицистика: прочее Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780798153133 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Koos Kombuis, kulturele guerrilla, is terug. Met ’n styl wat verbysterend kan wissel tussen erns en luim, tussen Algemeen Beskaafde Afrikaans en pavement special patois, takel hy die Suid-Afrikaanse, en veral Afrikaanse, sake van die dag. Hierdie versameling is gekies uit ’n verskeidenheid skryfsels: rubrieke in koerante (meestal Rapport), artikels in tydskrifte en op webwerwe en – natuurlik – sy blogs. Een van sy nuwe leuses is immers: “Kom laat ons twit.” Wat jy dus in dié bundel sal vind – in geen spesifieke orde – is Koos Kombuis se groot rugbygeheim (met verwysing na waar sy liefde vir kurktrekkers vandaan kom), ’n liefdesverklaring aan Stellenbosch, ruminasies oor bekende persoonlikhede van Kurt Darren tot Eugène Terre’Blanche, kleintydherinneringe aan Hartenbos-vakansies, skouers skuur met politici al dan nie (don’t braai for me, Jacob Zuma), en die eerste dag van sy menopouse. Koos Kombuis is skerp, slim, satiries – en enig in sy soort.

Оглавление

Koos Kombuis. Die Reuk van koffie

van trompie tot fokofpolisiekar

die nag toe ons vergeefs 10111 gebel het

SIES, DOZI!!!

die groot stilte

die struggle het weer begin

don’t braai for me, jacob zuma

miskien moet ons liewer ’n moewie maak oor steve as ’n play

help! daar’s ’n bonsai by my braai!

en as rugbykykers besluit hulle wil ook staak?

’n feëverhaal van ons tyd

die groot onvoltooide …

môre gaan ons hartenbos toe

koebaai, oom piet!

’n ongemaklike waarheid

die reuk van roem

die gat waar my pa moes gewees het

pas op, die duif in die afrikaner is wakker!

die sewe nuwe doodsondes vir afrikaanse mense

die derde lewe van colet

ek wil lewe, en NIE sterwe!

tos, tosser …?

snags hoor ek die krete

die aand toe ek gedink het stellenbosch brand af

kreatiewe voorstelle vir die praktiese gebruik van die suid-afrikaanse ruimteprogram

koos kombuis se groot rugbygeheim

afrikaans is spesiaal, ja – ’n pavement special!

kom laat ons twit

het ons rêrig die sauk nodig?

die nuwe lughawens lyk sommer piele!

adam tas en die nasionale selfmoord van die afrikaner

wat is ’n suid-afrikaner?

“laat die kindertjies na my toe kom …”

die eerste dag van my menopouse

ons eerste naweek as kamperende ouers

die reuke van suid-afrika

die dag toe eugene de kock vir my ’n brief skryf uit die tronk

is 2012 regtig die einde?

’n vlammetjie van hoop in donker afrika

die kind is nie dood nie

wie’s ek om zuma oor sy vyf vroue te kritiseer?

stil, broers, ’n era is finaal verby

moordenaars doen nie sudoku nie

die verborge god

dis hemel op die platteland

verlei deur ’n britse stem

word wakker, en ruik die koffie!

stellenbosch se inner city blues

Отрывок из книги

Die reuk van koffie

Koos Kombuis

.....

Ek slaak ’n sug van verligting, want my kar het ’n tracker device in, en almal weet daai goed werk glad nie.

“Is julle seker julle wil nie bly vir koffie nie?” vra ek.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Die Reuk van koffie
Подняться наверх