Rykie: 'n lewe met woorde

Rykie: 'n lewe met woorde
Автор книги: id книги: 1628559     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 2011,62 руб.     (22,43$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Биографии и Мемуары Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624054016 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

In ’n tyd toe die meeste vroue óf onderwyseres óf verpleegster geword het, het Rykie van Reenen vir haar ’n loopbaan oopgeskryf in die joernalistiek. Sy het Suid-Afrika se eerste vroulike oorlogskorrespondent geword toe sy die Jom Kippoer-oorlog in Israel gaan dek het.In die 1960’s het sy naam gemaak as rubriekskrywer vir “Van alle kante” in Die Burger en in die 1970’s vir “Op die randakker” in Rapport. Die rubrieke was só gewild dat dit as ’n sirkulasiebouer by Rapport beskou is en later ook gebundel is.Van Reenen se fyn waarnemingsvermoë, wydbelesenheid en kreatiewe taalgebruik het haar in ’n klas van haar eie geplaas. Sy het geskryf oor kerksake, die politiek van die dag en het onderhoude gevoer met van Hendrik Verwoerd tot Steve Biko. Van Reenen word beskou in dieselfde liga as Piet Cillié en Schalk Pienaar en het ’n groot rol gespeel in die professionalisering van vroue-joernaliste.Twee boeke het uit haar pen verskyn: Emily Hobhouse: Boer War Letters (1984) en Emily Hobhouse: Heldin uit die Vreemde (1970).

Оглавление

Lizette Rabe. Rykie: 'n lewe met woorde

Bedankings

Voorwoord

EEN

TWEE

DRIE

VIER

VYF

SES

SEWE

AGT

NEGE

TIEN

ELF

TWAALF

DERTIEN

VEERTIEN

VYFTIEN

Eindnotas

Отрывок из книги

“Komaan, sustertjies, nou julle beurt!”

“Die uitdaging vir vroue in die joernalistiek is nie om elke soort koerantwerk net so goed soos mans te doen nie. Sy moet nou, met daardie ekstra chromosoom, ook ’n ekstra dimensie aan joernalistiek gee sodat ons professie verbreed kan word.”

.....

Want Rykie van Reenen het juis gewys presies hoe kragtig die joernalistieke woord kán wees. Waarmee hierdie inleiding – uiteindelik, amper – afgesluit word.

Vergewe dus, Rykie van Reenen, maar ek kon nie “hierdie ding los” nie.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Rykie: 'n lewe met woorde
Подняться наверх