'n Vienna het twee punte, anders is hy net te lank

'n Vienna het twee punte, anders is hy net te lank
Автор книги: id книги: 1629157     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1564,59 руб.     (17,31$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Контркультура Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780798155656 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Nog ’n bundel stories deur meestervertellers Nico Nel en Uys van der Hoven. Dis stories oor jou pêl se skoonma se neef se vrou, stories wat van ver kom maar net sowel dié van jou buurman of die ou in die kroeg kon wees. Stories wat om die tafel of om die vuur die geselskap sal laat huil soos hulle lag. So is daar byvoorbeeld die storie oor Wessie van der Westhuyzen van Victoria-Wes en sy pelle wat met sy sesplekvliegtuig die N1 gevolg het om op Nuweland rugby te gaan kyk. Ander stories sluit in dié van die plattelandse dokter wat ’n noodbreinoperasie moes uitvoer en die jongman wat die mooiste meisie op kampus wou beïndruk met sy stapvermoë.

Оглавление

Nico Nel & Uys van der Hoven. 'n Vienna het twee punte, anders is hy net te lank

Voorwoord

Die dokter se meesterstuk

Die begrafnis

Die brandweer

Die gemsbokjag by Helmeringhausen

Die mooiste kuite op die kampus

Die nuwe huisie

Eerste op die brug

Mevrou, u moet help

Onmin in die Karoo

Sluiper in die nag

Vlieg

Die Afrikaanse vingerafdrukdeskundige

Munisipale aandrang

Отрывок из книги

’n Vienna het twee punte, anders is hy te lank

Uys van der Hoven en Nico Nel

.....

Geniet die boek.

UYS en NICO

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу 'n Vienna het twee punte, anders is hy net te lank
Подняться наверх