Kruispunt

Kruispunt
Автор книги: id книги: 1628766     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1496,94 руб.     (16,33$) Читать книгу Купить и скачать книгу Электронная книга Жанр: Публицистика: прочее Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780798153256 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Die skrywer se debuutbundel, Heupvuur, ontvang in 1975 die Eugène Marais-prys. Alhoewel van die verhale in sy nuwe bundel herinner aan die macho-styl van vroeëre werk, is hulle meer deernisvol en menslik. ’n Skerp ontleding van enersyds die mens se duister psige, andersyds die mens se weerloosheid. Die onderliggende tema is “geweld”: soms brutaal, soms pynlik, altyd openbarend.

Оглавление

P.J Haasbroek. Kruispunt

Ahmo se perd

Tilapie

Die kap van die byl

Ontmoeting in Bagdad

Bruikbare talente

Saam

Die vrede versteur

Eerstehandse inligting

Oorlogverhaal

Twee engele by die Kabompo

Die maraboes

Die droom

Langs die suiderkruis se onderpunt

Die waarheid oor vleis

Отрывок из книги

P.J. Haasbroek

Human & Rousseau

.....

Niemand soek ooit daar naby sampioene nie.

Nadat die UNFOR-spesialiste hul kennisgewings daar aangebring het, gaan Podorajac se seuns ook nie meer soontoe nie. Oral waarsku blikplaatjies aan ’n pen in rooi verf teen myne. As jy ’n personeelmyn aftrap, skiet dit so hoog soos jou knieë in die lug op voor dit ontplof.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Kruispunt
Подняться наверх