Hoe gemaak met my dikmond kind?

Hoe gemaak met my dikmond kind?
Автор книги: id книги: 1628563     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1403,38 руб.     (15,42$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Секс и семейная психология Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624054368 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Jou kind vra onverwags die ongemaklikste vrae. Jou 10-jarige begin neul oor ’n selfoon. Jy kom agter jou 11-jarige is ’n boelie. Jou dogter is heeldag agter ’n toe deur. Kry insig oor asosiale gedrag, kinders en tegnologie, magsverhoudinge, aandagafleibaarheid en nog vele meer. • Eenhonderd vrae, saamgestel uit onderhoude met ouers.• Toeganklike en praktiese antwoorde, gerugsteun deur kenners. • Beproefde wenke van ervare ouers.• ’n Indeling wat die soek na oplossings ’n plesier maak.

Оглавление

Suzette Truter. Hoe gemaak met my dikmond kind?

Erkennings

Voorwoord

Gedrag

Kommunikasie

Familiesake

Vriendskappe

Skool en Sportsake

Temperament

Tegnologie

Vaardighede

Emosies

Seksualiteit

Waardes

Tameletjies

Hulp vir jou kind

Bronnelys

Kontakbesonderhede

Отрывок из книги

Ek sou nie hierdie boek kon saamstel sonder verskeie mense se hulp nie.

Talle sielkundiges, terapeute, dieetkundiges en ander kenners het gehelp met professionele advies. Ek kon op soveel ouers se nommer druk vir praktiese wenke, raad en vrae. Baie dankie vir jul tyd, moeite, geduld en besonder waardevolle insette.

.....

Janine Shamos, ’n woordvoerder van die Suid-Afrikaanse Depressie-en-angsgroep (Sadag) en selfbeeldafrigter van Johannesburg, som op wat baie ouerskapkenners aanraai: Moenie wag en kyk of die situasie vanself sal regkom nie. Tree dadelik op voor dit ’n siklus raak en die skade permanent is. (Janine sê dit lyk asof “chroniese” boelies as volwassenes daarmee aanhou. Dit beïnvloed hul vermoë om gesonde verhoudings te ontwikkel en daarmee vol te hou.)

Probeer eerstens agterkom hoekom jou kind sy maats afknou, sê Ronéll Lemmer, ’n kliniese sielkundige van Oudtshoorn in die Klein-Karoo. Kyk objektief hoe lyk dinge tuis. In ’n groot gesin is dit nie altyd moontlik om almal ewe veel aandag te gee nie. Vra jou af: Kry hy genoeg aandag? Is ek betrokke genoeg in sy lewe? Voel hy geborge? Hoe praat ek en my man met mekaar? Hoe los ons probleme tuis op?

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Hoe gemaak met my dikmond kind?
Подняться наверх