Vatmaar
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
AHM Scholtz. Vatmaar
Vatmaar
Ta Vuurmaak vertel van die Queen se Cape-boys
Oom Chai vertel vir Ta Vuurmaak van Oupa Lewies se liefde
Oom Chai vertel hoe hulle ná Vereeniging werk gekry het
Oupa Lewies en Ouma Ruth se troue
Ta Vuurmaak vertel hoe alles begin het
Ou Chetty se winkel
Oom Chai vertel waar die sendingkerk vandaan kom
Die inwyding van onse sendingkerk
Die eerste begrafnis
Oom Flip vertel van sy transportryery
Sus Bet
Sus Bet vertel van die delwerye
Siesie Lena se plan met die blink klippies
Oom Flip en Sus Bet vind vir Vatmaar
Broer, Ta Vuurmaak se wagter-eienaar
Ta Vuurmaak vertel van die Griekwa-kultuur
Ta Vuurmaak sterf en word begrawe
Onse skool
Oupa Lewies se begrafnis en die fees
Tant Wonnie en haar dogter Suzan
Suzan vertel haar ma wat Nellie Ndola haar van Tommy Lewis vertel het
Tant Wonnie in die verknorsing
Tant Wonnie se herinneringe aan Schoongezicht
Tant Wonnie onthou Onie-as se straf
Sannah Vosloo vertel ware verhale uit haar lewe
Tant Wonnie voor die gereg
Suzan sien vir Kaaitjie en maak kennis met Kenneth Kleinhans
Kenneth Kleinhans onthou hoe hy vir Kaaitjie ontmoet het
Kenneth en Suzan se gesukkel
Tant Wonnie ontmoet vier ander oortreders
Chan Look, die fa-fee-speler
By die Du Toitspan-magistraatshof, 21 Junie 1928
Bennie O’Grady, die vleisdief
Hendruk Jannewarie en die blink klip
Yvonne Müller
Die onverwagte gebeur
Die vertelling van Norman van der Westhuizen
Tant Wonnie vertel Norman van der Westhuizen se oorlogstorie
Die storie van Mariam, hernoemd Mary
Kaaitjie se dag af
Sus Bet vertel van Settie September se kant van die saak
Die pensioentrekkers
Die huis en die begraafplaas
Die Wingroves gaan weg
Kaaitjie onthou
Oom Chai vertrek Vrystaat toe met die familiebybel
Die lyding van Katrina Müller
Kaaitjie gaan tronk toe
Oom Chai se broer, Oupa Steven
Oom Chai kom terug met ’n vrou en kind
Die stokvel
Boitjie Afrika maak sy verskyning
Die nuwe Oom Chai word oud en Boitjie Afrika vat oor
Die raaisel kry ’n antwoord
Kliniek Katrina
Onse sokkerspan
Die kliniek word ingewy
Domanie Frans Kiewiet drink khadie en gaan aan die sing
Kenny word weer skrynwerker
Tant Wonnie is nie meer nie en die baba roep sy ouers
Die onverwagte
Suzan se eerste treinreis
Huldeblyk
Woord- en idiomatiese verklarings
Отрывок из книги
A.H.M. Scholtz
’n Lewendagge verhaal van ’n tyd wat nie meer is nie
.....
Toe lees hy: The Town Council of Du Toitspan had made no provision for a church stand. Vatmaar is a settlement adjoining Du Toitspan town, where all the churches are situated. Signed: David Levin, Town Clerk.
Oupa Lewies het dit weer gelees en toe wou hy die brief stukkend skeur. Maar Oom Chai sê: Nee, George, gee dit vir my. Hy het die brief in sy sak gesteek, die twee het op hulle bicycles geklim en huis toe gery sonder om ’n woord verder te sê.
.....