Best Books Studiewerkgids: Pad na jou hart Gr 10-11 HT en EAT

Best Books Studiewerkgids: Pad na jou hart Gr 10-11 HT en EAT
Автор книги: id книги: 1629734     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1005,81 руб.     (10,97$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Учебная литература Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9781776070725 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Hoe goed ken jy die roman Pad na jou hart? Verstaan jy die inhoud en struktuur van die roman? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Pad na jou hart, vir Graad 10-11 Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die roman word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die roman verwys. Wat maak ons studiewerkgidse anders? Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek. Leerders kan in ’n aparte boek die antwoorde tot die kontekstuele vrae, blokkiesraaisels en invulvrae skryf. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek. Inhoud van hierdie studiewerkgids • Agtergrondinligting oor letterkunde. • ’n Volledige bespreking oor die intrige van die roman (eksposisie, motoriese moment, verwikkeling, ontwikkeling, krisis/klimaks en ontknoping). • Kontekstuele vrae oor elke intrige-fase. • ’n Samevattende verduideliking van elke verhaalelement in die roman. • ’n Letterkundige vraestel (met wenke). • Filmstudie. • ’n Glossarium. Alle studiewerkgidse in hierdie reeks is saamgestel volgens die KABV-voorskrifte. Hierdie studiewerkgids sluit aan by Pad na jou hart, ’n roman geskik vir Graad 10 Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal.

Оглавление

Alta Engelbrecht. Best Books Studiewerkgids: Pad na jou hart Gr 10-11 HT en EAT

Hoofstuk 1: Hoe om dié studiewerkgids te gebruik. Inleiding

Benadering tot die bestudering van letterkunde

Die struktuur van dié studiewerkgids

Agtergrondinligting oor die skrywers

Hoofstuk 2: Intrige − vaslegging van die verhaal se verloop. Inleiding

Wat is die verskil tussen die storie en die intrige?

Eksposisie

Die motoriese moment

Verwikkeling

Ontwikkeling

Krisis en klimaks

Afwikkeling en ontknoping

Samevatting

Hoofstuk 3: Kontekstuele vrae. Inleiding

Eksposisiefase

Die motoriese moment

Verwikkelingsfase

Ontwikkelingsfase

Hoofstuk 4: Verhaalelemente. Inleiding

Karakterisering

Karakterontwikkeling

Handeling

Fokalisering (net vir Huistaal)

Konflik (botsing)

Tyd in verhale

Ironie

Sarkasme

Antitese

Beeldspraak

Stylfigure

Simboliek

Die tema van ’n verhaal

Die titel van die roman

Ruimtebeelding/milieu van verhale

Uitheffingstegnieke

Intertekstualiteit

Hoofstuk 5: Die letterkundige opstel. Inleiding

Lees van die vraag

Beplanning van die opstel

Struktuur van die opstel

Skryf van die opstel

Redigering van die opstel

Moontlike vrae: Roman

Moontlike vrae: Film

Hoofstuk 6: Filmkunde. Inleiding

Verskille tussen die roman en die film

Die rol van die kamera-as-verteller

Ontleding van twee tonele uit die film

Simboliek

Mise-en-scène

Die wyse waarop gefotografeer word

Die beweging van persone en objekte op die skerm

Kamerabeweging (net vir Huistaal)

Regie (net vir Huistaal)

Bibliografie

Glossarium

Antwoordseksie

Eksposisiefase

Eksposisiefase

Отрывок из книги

Best Books Studiewerkgids:

Pad na jou hart

.....

7.Wat wil Amory hê moet Basson dadelik doen toe sy wakker word en sien waar hulle is?

8.Hy kom agter haar __________ het haar en haar ma aangerand.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Best Books Studiewerkgids: Pad na jou hart Gr 10-11 HT en EAT
Подняться наверх