Waarom mans altyd reg is (en ander onnoselhede)

Waarom mans altyd reg is (en ander onnoselhede)
Автор книги: id книги: 1629980     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1341,08 руб.     (14,63$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Юмористические стихи Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780798176958 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Waarom mans altyd reg is (en ander onnoselhede) bevat van die laaste (en skreeusnaaksste) rubrieke wat André le Roux vir Sarie geskryf het. Wat is dit met vrouens en alewig inkopies doen? En hoekom wil mans nooit dokter toe gaan nie? En vir wat moet ’n mansmens dan nou ’n huweliksherdenking onthou, of o wee, eintlik was dit haar verjaarsdag! Met dié jongste bundel sketse van André le Roux kry ’n mens opnuut lag vir die hemelsbreë verskille tussen mans en vroue. En waarom die liefde steeds blind is.

Оглавление

André le Roux. Waarom mans altyd reg is (en ander onnoselhede)

Watter dag is dit?

Waarom mans belangrike datums vergeet

Soos heuning vir bye

Eksieperfeksie

Wou jy nog iets sê?

Die lipstiek-faktor

’n Man van agter

Hoe vrouer hoe mooier

Is jy romanties?

Dodelike passiedoders (vir hom)

Dodelike passiedoders (vir haar)

Moderne agterryer

Die telkaart in haar kop

Tien dinge gelyk

Die ding met lysies

Men buy, women shop

Ai, die kopersberou

’n Vrou en haar kaart

In die rye

Gee my tyd!

1. Knip jou eie storie kort. (“Wat bedoel jy?”) Dit sal moed en aanpassing verg, maar dit kan gedoen word – laat net onnodige detail uit. (“Álle detail is nodig!”)

Hoe om nee te sê sonder om skuldig te voel

Op sy kop

Vroue weet net hoe om hul sin te kry

Om te neul werk ook goed

Stilte en stilstuipe

Ander mense se sake

Misverstand

Troetelname vir mense

Twee van ’n soort

In haar beursie

Oorskiet Anoniem

’n Vrou en haar Tupperware-bakkies

Wie koop jou klere?

Wanneer ’n man sy eie klere koop

Waarom was ’n vrou ’n waslap?

Venster oop, venster toe

Dis weer tyd vir somerpajamas

Is dit vir jou ook mooi?

Om ’n tafel te dek

Mense vir ete

Die (nuwe) taal van die liefde

Alewige advertensies

Moederhen

Waarom ’n man nie dokter toe gaan nie

*x@+&!

Waar’s my kussing?

’n Eie sin van self

Die moeite om ’n vrou te wees

Wat gebeur nadat ’n vrou gebad het?

Skuimbad

Hoe lyk ek?

Om mooi te voel

Hallo, almal!

In en om die huis

Dit het my aan jou laat dink

Die troos van tee

In die laai

Vrolik en opgeruim!

Die kuns van luister

Pad na ’n man se hart

Soveel dae, soveel diëte

Tuinman

Gee haar ’n roos

Wagtend op wasgoed

Nog smake…

Nou vir haar derde lewe

Waarvoor ’n vrou ’n man nodig het

Elke dag

Tjankbalie

Opsomming

Oor die skrywer

Ander boeke deur André le Roux, steeds in druk

Ander boeke deur André le Roux, ook beskikbaar in e-boekformaat

Отрывок из книги

ANDRÉ LE ROUX

mans altyd

.....

Ja-ja. Jy sien, toe ek vanoggend wakker word, toe ont­hou ek met groot nostalgie en ’n glimlag dis die sestiende, Donderdag die sestiende Julie, nè? En toe wil ek op jou omrol om jou geluk te wens, maar toe slaap jy nog so lek­ker, toe dink ek nee, wag, ek sal jou later verras, toe raak die dag baie besig en toe… Ek het nog vir myself probeer uitwerk hoe lank ons getroud is, toe kom ek uit by honderd jaar, toe dink ek, nee, dit vóél nes honderd jaar. Of… e… soos gister? voeg jy by.

“So, as ’n mens mooi daarna kyk,” som jy op, “hét ek ons troudag onthou.”

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Waarom mans altyd reg is (en ander onnoselhede)
Подняться наверх