Herinneringe aan Parys

Herinneringe aan Parys
Автор книги: id книги: 1628832     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1676,35 руб.     (18,26$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Контркультура Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780798155793 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

“Parys . . . die stad wat ek bo alle ander liefhet” – het André Brink in sy outobiografie geskryf. Hierdie bundel bevat ’n keur uit sy destydse boeke oor Parys: Pot-Pourri (1962) en Parys-Parys: Retoer (1969).Nadat hy in die sestigerjare in Parys gewoon het, het sy sketse en verhale oor sy ervaringe van die lewe in die Franse hoofstad eers in koerante hier en daarna in boekvorm verskyn. Sy indrukke van verskillende aspekte van die lewe in Parys is met fyn waarnemingsin geskryf. Die toonaard wissel tussen humor en erns, tussen speels en indringend; daar is besinning en daar is satire, deernis en spot. Heerlike, leesbare stories oor hierdie gewilde wêreldstad.

Оглавление

André P. Brink. Herinneringe aan Parys

Opdrag

Studie in kontraste

Vryheid, gelykheid, broederskap

’n Vreemdeling in die stad

Min vir ’n sikspens

’n Reël is ’n reël

Vier jaargetye

Oupa Maurice

’n Aand by die hippies

’n Trui in die tronk

Briewe aan die hemel

Intieme wêreld: ons kafee

“Name wat daar skielik sing”

Die ou vroue

Die concierge

’n Minnebrief in die somer

Die malles

Die dag van die pampoen

Die ou manne

Hutspot en paddaboudjies

Kom hondhond

Uys in Parys

En die blare val

Krisis oor ’n watsenaam

Die mak krokodille

Wintertaal

En wie de drommel is die pa daarvan?

Jan op die stasie

Die voorjaer van die Tour de France

Отрывок из книги

Herinneringe aan Parys

André P. Brink

.....

Hy kyk in skielike wanhoop na ons, begin dan in ’n stortvloed woorde raas en skree en beduie, maar ons haal ons skouers sereen op en verstaan geen woord nie.

“Maar hemel! As julle nie verstaan nie, kan julle tog die rooi lig sien!”

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Herinneringe aan Parys
Подняться наверх