Wanpraktyk

Wanpraktyk
Автор книги: id книги: 1628830     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1229,32 руб.     (13,36$) Читать книгу Купить и скачать книгу Электронная книга Жанр: Зарубежные стихи Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780798155694 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Die gedigte in Andries Samuel se debuutbundel bevat dikwels verwysings na argitektuur: die ontwerp van geboue en die konkrete bouwerk wat daarop volg. Dit bepaal die struktuur en eerste vlak van die gedigte, maar word ook herlei tot die mens en die self as die “bouwerk” en die gedig as die vorm (argitektuur) waarbinne die “mens/self” gestalte kry. Die weerloosheid van menswees, die blootstelling aan ruwe emosionele werklikhede en die mens se poging om hom teen hierdie aanslae te verweer, word ondersoek.

Оглавление

Andries Samuel. Wanpraktyk

ykgedig

my dogtertjie –

visitation rights

nieu-bethesda

berigte van herkoms / psalms vir die verste kind

all god’s children took their toll

blues in yk

“nor marvel if a thought should weigh a star”

stadfragmente

onttrekking

winterstingels

voëlvuurasem

nou

enkele tegniese besonderhede oor water

soekmaar

losklim

my sokkies is swart

strandtekens

dwarsberg

blues in W

o, hoe drink ek jou

bronsvat

voor skielik

karkasgebed

styf

tekens

(mede)klanker

eendmond

hoekom reik jy jou hand

tere minnaars ons

jy is nog nie kaal voor my nie

vanoggend

ek is klaar so in jou in

die nag kleef aan my

dis jammer jy vas toe eindelik

tachtonim

hulde

skoelappers en narekokers

visioen

op pad na ’n nuwe bouterrein

Отрывок из книги

Die uitleg van gedigte in hierdie digitale uitgawe van wanpraktyk mag verskil van dié van die gedrukte uitgawe, afhangende van die instellings op u leestoestel. Die uitleg vertoon optimaal indien die standaardinstelling op u leestoestel gebruik word. Lesers kan egter eksperimenteer met die instellings op hul leestoestel vir verskillende perspektiewe op die gedigte.

vir karen

.....

jy mag in jou huis nie twee soorte efas hê nie

jy moet ’n volle en regte gewig hê

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Wanpraktyk
Подняться наверх