Voetstoots

Voetstoots
Автор книги: id книги: 1914350     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1676,35 руб.     (17,67$) Читать книгу Купить и скачать книгу Электронная книга Жанр: Языкознание Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9781776095254 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Voetstoots is ’n bontgejaste keur uit sestien jaar van Annelie se koerantrubrieke. Die temas is so wyd soos die Heer se genade. Rakende aan die torings van Babel wat ons bou.’n Begrafnisbrief uit Holland. ’n Boer wat sy plaashek vir oulaas sluit. Die boks langspeelplate in die gryse se waenhuis. Die smart om ’n kind te begrawe. ’n Glips met bensien in die tamatieslaai. ’n Sywurmhart wat sy in haar Bybel bêre. Mense sonder ’n woord van eer. ’n Eensame oom wie se hondjie op ’n sypaadjie doodgebyt is. ’n Lys van moets en moenies vir dames uit 1944. ’n Boks papsakwyn wat suur geword het. Dis lag, huil, kwaadword, nostalgie, deernis, onbegrip en lewenswette saamgeryg in ’n kleurvolle lappieskombers. En Annelie is bedrewe met die rygnaald.

Оглавление

Annelie Botes. Voetstoots

Inhoud

Vertrekpunt

1. ’n Verpligte vak. 23 Oktober 2006

2. Gejaag na wind. 20 November 2006

3. Om deur die bril van ’n kind te kyk. 28 Junie 2010

4. Die appel val meesal naby die boom. 12 September 2011

5. Tablo’tjies uit ’n verbygegane tyd. 24 Oktober 2011

6. ’n Boomhuis is ’n belangrike vergaderplek. 23 Februarie 2015

7. Om ’n kind te óórvoer, is mishandeling. 27 April 2015

8. Klein arende kry wel eendag sterk vlerke. 3 April 2018

9. Jou kinders se woorde kan jou venynig piets. 23 Oktober 2018

10. ’n Kind wat ’n robotmannetjie is, is verlore. 15 Maart 2019

11. ’n Plegtige prosessie. 7 Mei 2007

12. Daar rank ’n boontjie voor my deur. 26 Mei 2008

13. Een minuut stilte. 16 Junie 2008

14. ’n Jas vir die winter. 14 Julie 2008

15. Hoe spietkops kan verskil. 23 Februarie 2009

16. Sê nou maar jy spoel op ’n eiland uit. 27 Junie 2011

17. Die tekort aan agting vir onderwysers. 16 September 2013

18. By gebrek aan ’n eier om te bak vir brekfis. 16 Desember 2013

19. Saluut aan ’n fynbeskaafde sokkerskare. 23 Junie 2014

20. Sê-nou-maar is ’n reis vol dagdromery. 13 Oktober 2014

21. Voeding is die petrol waarop ’n mens loop. 25 Mei 2015

22. As vrees soos ’n kombers om jou toevou. 20 Oktober 2015

23. Nommer Een kan gaan skool loop in Japan. 26 April 2016

24. ’n Rooi matjie van Kittie daar ver oor die see. 24 Mei 2016

25. Goeie gewoontes kan jou geen skade bring nie. 1 November 2016

26. Waters wat die meule kon laat maal het. 20 Desember 2016

27. Die geheime van koninklike binnekamers. 22 Mei 2018

28. Sout wat laf geword het, is onbruikbaar. 26 April 2019

29. ’n Lys van troumanne. 1 Oktober 2007

30. Bring my die ou-ou tyding. 9 Julie 2007

31. ’n Nagmaal van vinkelkoekies. 1 Desember 2008

32. Boerekos vir die grootbaas se koms. 25 Julie 2011

33. Die huwelik maak van ’n man ’n mens. Januarie 2013

34. Tyd om te dink oor die oorloë in jou huis. 25 Februarie 2013

35. Die kuns om ’n springbok met vernuf te bewerk. 12 Mei 2014

36. Elke huis het ’n geskiedenis van sy eie. 17 November 2014

37. Beurtkrag kan ’n ander kant na vore bring. 4 Mei 2015

38. Ter wille van orde het elke ding sy bêreplek. 23 Februarie 2016

39. Huisgoetertjies het stories om te vertel. 14 Junie 2016

40. Die liefde is net ’n kwessie van begrip. 14 Februarie 2017

41. Iedere huis behoort sy eie joernaal te hê. 23 Mei 2017

42. Groot geld is geen waarborg vir geluk nie. 23 Januarie 2018

43. Jou opgaarsels kan jou niks ryker maak nie. 13 Februarie 2018

44. Waar jou huis is, daar sal jou skat wees. 27 Februarie 2018

45. Die sout, brood en lig van die lewensreis. 10 Mei 2019

46. Kyk in die spieël. 13 November 2006

47. Ag, dit was maar net ’n hond. 18 Junie 2007

48. ’n Stom hond is ’n mens se beste vriend. 11 November 2013

49. Die stille krag van toegeneë aanraking. 24 November 2014

50. ’n Skuilplek teen die peste wat ons aanval. 5 Januarie 2015

51. Elke poets het ’n prys. 2 Februarie 2015

52. As smart oor jou drumpel tree. 4 Oktober 2016

53. Waar een deur toegaan, sal ’n ander oopgaan. 16 November 2018

54. Die plant van ’n koninklike pennie. 15 Junie 2009

55. Oggendvrede in ’n lappie groentetuin. 19 Desember 2011

56. ’n Kleine Eden. November 2015

57. Plant viooltjies in die mooiste, mooiste maand. 13 September 2019

58. ’n Handgemaakte kleipot. 14 Mei 2007

59. Om te vlug of te veg. 3 Desember 2007

60. Die krag van volharding. 31 Desember 2007

61. Mag die hoop nie beskaam nie. 19 Mei 2008

62. ’n Pot moederliefdesalf. 13 Julie 2009

63. Die blye vooruitsig van Oktober. 27 Julie 2009

64. As ’n leeuin op haar agterpote loop. 8 November 2010

65. Die woede in ’n man se wrede vuiste. 4 April 2011

66. Ouma Tikkelil het gesterf en is begrawe. 28 Januarie 2013

67. As elkeen nét sewe pitte in die aar stoot. 13 Mei 2013

68. Moet nooit opgee as jy in ’n put beland nie. 13 Januarie 2014

69. ’n Mens moet die stresduiwel in sy kanon stuur. 24 Maart 2014

70. Bietjie vir bietjie word ons ál armer. 7 April 2014

71. ’n Kind moet leer om sy eie drome te bou. 18 Mei 2015

72. Vaal vensters kán ’n uitsig bring. 6 Julie 2015

73. Talente hoort nie onder ’n maatemmer nie. 20 Julie 2015

74. Die storieboek wat in ’n mens vasgekeer lê. 17 Augustus 2015

75. Koop-Koop se gulsige bek staan wyd oop. 7 September 2015

76. Die verskuilde vlam onder die maatemmer. 28 Februarie 2017

77. Ledigheid is die duiwel se oorkussing. 9 Mei 2017

78. Sukses kom selde na jou toe aangestap. 13 Junie 2017

79. ’n Mens se geheue is soos ’n konsertinasoetkys. 7 Augustus 2018

80. ’n Reddingstou as die perd met ons weghol. 11 Oktober 2019

81. Daar is ’n mooi les te leer by ’n skaaptrop. 6 Mei 2013

82. As biddende vroue bymekaarkom. 25 November 2013

83. Al wat jy op jou ewige reis kan saamneem. 21 April 2014

84. Geseënd is die sagmoediges en vredemakers. 8 September 2014

85. Die dodelike patrone uit ’n masjiengeweer. 26 Januarie 2015

86. Dis ’n seën om bedagsame bure te hê. 9 Maart 2015

87. ’n President moet ’n hart en gewete hê. 13 Julie 2015

88. ’n Regop man se glamour is onvernietigbaar. 3 Mei 2016

89. As ons die lewe se sakramente deel. 6 Junie 2016

90. Die twissieke haan op die kerktoring. 3 Julie 2018

91. Bitterbekkige kommentaar is onverkwiklik. 2 Oktober 2018

92. ’n Sekuur hand sal die vlieër in die lug hou. 5 Julie 2019

93. Op pad Hantam toe. 23 Junie 2008

94. Onderweg na Herengracht 370. 23 Maart 2009

95. ’n Glimlag in resessietyd. 31 Augustus 2009

96. Vergange toe kerkhoedens mode was. 29 Augustus 2011

97. Wat is dié mooi dorpie se geheim? 26 Maart 2012

98. Eerder die tronk as ’n vrou se praatsiekheid. 30 Junie 2014

99. Die verskil tussen sukses en hoogtepunte. 18 Oktober 2016

100. Die hoop dat ’n ommeswaai sal realiseer. 1 Augustus 2017

101. Rommelstrooi is ’n teken van gevangenskap. 9 Oktober 2018

102. Nukkerigheid is tot niemand se voordeel nie. 17 Mei 2019

103. Die liefde het nie ’n eensydige aangesig nie. 23 Augustus 2019

104. Brood op die water. 23 Julie 2007

105. Om vir oulaas die sleutel te draai. 30 Julie 2007

106. ’n Sikspens uit die skatkis. 24 Augustus 2009

107. Die verborgenheid van drome. 1 Februarie 2010

108. Die liefde wat alles verdra. 15 Februarie 2010

109. Om vergiftigde water te drink. 8 Maart 2010

110. ’n Woord aan pastorale besoekers. 2 Augustus 2010

111. Beswaardes wat jou put kom ledig. 28 November 2011

112. Om jou naam krater te maak met papsakwyn. 8 April 2013

113. ’n Reünie van manne wat eens kinders was. 29 Julie 2013

114. ’n Huldeblyk aan tannie Lettie. 31 Maart 2014

115. Mammon kan ’n wreedaardige meester wees. 17 Mei 2016

116. ’n Tyd om te praat, en ’n tyd om stil te bly. 21 Junie 2016

117. Sarie Marais, die nooi van Mooirivier. 11 Oktober 2016

118. Vertroue tussen ’n jakkals en ’n bloedhond. 11 Julie 2017

119. Dis asof vrede nooit weer sal terugkom nie. 11 September 2018

120. Toevallighede is dikwels nie toevallig nie. 18 September 2018

121. Elke mens het raaisels wat hy nie verstaan nie. 12 April 2019

122. As ek fondse kon hê om ’n fees te organiseer. 12 Julie 2019

123. ’n Duifie bring ’n olyfblaar. 18 Augustus 2008

124. Met die maan gepla wees. 5 Januarie 2009

125. Die stremming van bejaardheid. 11 Mei 2009

126. Soos wat jy leef, sal jy sterf. 9 Januarie 2012

127. Los tog die naelbyters om vredeswil uit. 25 Junie 2012

128. Vergeetagtigheid is ’n power verskoning. 14 Januarie 2013

129. Mansmense se siekwees is ’n erge noodgeval. 24 Junie 2013

130. Ons verskeur mekaar in die lewe se leeukuil. 19 Mei 2014

131. Elke sterfling se goeie naam is sy kroon. 21 Julie 2014

132. Die lewe sal altyddeur vol raaisels wees. 8 November 2016

133. Lekker eet is ’n groot plesier. 24 April 2018

134. Oudword lê altyd vyftien jaar van nou af. 30 Augustus 2019

135. As die hemp jou pas. 16 Julie 2007

136. Uitgeleende boeke wat voete kry. 18 Januarie 2010

137. Die kuns om ander se beursies leeg te drink. 22 Julie 2013

138. Om iemand te hê op wie jy kan vertrou. 12 Augustus 2013

139. As karma ons van die rugkant af inhaal. 9 Desember 2013

140. ’n Swart kers vir bebesemde broekjagters. 4 Augustus 2014

141. Turksvye pluk is nie ’n taak vir sissies nie. 9 Februarie 2015

142. Pornografie is ’n ondier wat liefde verniel. 30 Maart 2015

143. Bloed is nie altyd dikker as water nie. 22 Augustus 2017

144. Die vlekkelose ringkoppe mág klippe gooi. 7 Desember 2018

145. Droogte is ’n bekruiper wat stadig aankom. 30 Januarie 2018

146. Daar is pêrels wat ons elke dag verbykyk. 3 Mei 2019

147. Solank dit reën, is daar hoop vir môre se dag. 26 Julie 2019

148. As ’n skaap ophou wei en gaan stilstaan. 22 November 2019

149. Ek, skrywer van my eie dagjoernaal. 28 Desember 2009

150. Al die skouerklede van vrouwees. 9 Augustus 2010

151. As jy hoor jou grootste vyand het gesterwe. 4 November 2013

152. Nommer Een kan nie ál die skuld dra nie. 20 Oktober 2014

153. Soms sien ons spoke wat nie bestaan nie. 1 Desember 2015

154. Heilige klippe moet heilig gehou word. 16 Mei 2017

155. Nostalgiese erfgoed uit ’n vervloë kindertyd. 27 Maart 2018

156. Die wortel van kwaad in deeske dae se rugby. 16 Oktober 2018

157. ’n Skoenmaker moet hom liefs by sy lees hou. 15 November 2019

158. Lelies van die veld. 30 Oktober 2006

159. ’n Klippie in die skoen. 5 November 2006

160. Betaal is die wet van Transvaal. 10 Augustus 2009

161. Dis goed om uit te kyk vir die dryfhoute. 12 Maart 2012

162. Hartseer is ’n ingebore deel van die lewe. 7 Januarie 2013

163. Hoe wens ek tog pajamas kan mode wees. 15 Julie 2013

164. Watter soort saad saai ons by ons kinders? 17 Maart 2014

165. Die erfporsies wat ons ons kinders skuld. 11 Mei 2015

166. As ’n vrou in die nag moet veg of vlug. 1 Junie 2015

167. Ma en dogter moenie mekaar verskeur nie. 9 Februarie 2016

168. ’n Verwonde kind word ’n seer grootmens. 6 September 2016

169. ’n Altaar vir ’n verstote mensling. 29 Augustus 2017

170. Geseënd is die vredemakers en goedhartiges. 25 Januarie 2019

171. Die brandpaaie en koprafels van die lewe. 8 Februarie 2019

172. ’n Pilleboksie volgepak met gif. 30 Augustus 2010

173. Mediese fondse moet plek hê vir boererate. 8 Desember 2015

174. Daar kan rare vreemdhede in ’n mens skuil. 11 April 2017

175. ’n Resepteboek wat jou in die ounag laat lag. 6 Maart 2018

176. ’n Mens kán koffie maak met een hand. 26 Junie 2018

177. Die era toe spaansvlieë ’n goeie raat was. 5 April 2019

178. Nog ’n epidemie wat kwarantyn sal regverdig. 3 April 2020

179. Aan vadersknie. 2 Julie 2007

180. Geklee in ’n uitgaanrok. 25 Augustus 2008

181. ’n Potjie kerrie vir my Adonis. 22 Junie 2009

182. Uit die opera van die lewe. 20 Julie 2009

183. Om ’n woordskat te erf. 5 Oktober 2009

184. ’n Kwessie van room in Willowmore. 5 April 2010

185. ’n Boodskap uit ’n goudgeel sywurmhart. 5 November 2012

186. ’n Muis wat in die klavier wil nesmaak. 11 Maart 2013

187. ’n Verkeerde resep kan katastrofale gevolge hê. 30 September 2013

188. Vergete se tyd toe skaapboud armmanskos was. 10 Februarie 2014

189. ’n Lysie van moenies vir toeka se dames. 28 Julie 2014

190. Wat het geword van pophuise en modderkoekies? 10 November 2014

191. ’n Mens dra goed én sleg met jou saam. 28 Junie 2016

192. Die dae toe ’n roomys ’n tiekie gekos het. 19 Julie 2016

193. ’n Bemoediging aan moeders wat voldag werk. 26 Julie 2016

194. Die fyn gare in die tapisserie van jou siel. 10 Januarie 2017

195. ’n Wintertyd van vergete se jare. 28 Maart 2017

196. Daar is ’n dun lyn tussen reg en verkeerd. 20 Junie 2017

197. Erfenisstories wat ons vir mekaar aangee. 25 Julie 2017

198. Skoolreëls soos dit gelyk het doer in 1915. 28 Augustus 2018

199. Beelde uit die memorieboek van die 1970’s. 11 Januarie 2019

200. Toenterjare se Du Plooys van Soetmelksvlei. 9 Augustus 2019

201. Ek’s ’n dapper muis. 27 November 2006

202. As die lewenstorme woedend om jou slaan. 30 April 2007

203. Skuldgevoelens wat soos tande aan jou knaag. 14 Oktober 2013

204. ’n Vriendin om ’n melktert mee te deel. 6 Desember 2016

205. Soek iets om oor te lag, pleks van huil. 21 Maart 2017

206. As die geluk sy gesig na jou toe draai. 25 April 2017

207. Kyk hoe sag val die reën in die boomryke laning. 25 September 2018

208. Vir die prys van twee brode. 24 Desember 2007

209. ’n Kind se erfporsie vir Krismis. 21 Desember 2009

210. ’n Kerslied as erfenis vir die wêreld. 20 Junie 2011

211. As ’n kind se Kersfeesdrome versplinter. 24 Desember 2012

212. Die nostalgie wat op Oujaar oor ons daal. 30 Desember 2013

213. ’n Kerstafel uit toentertyd se onskuldjare. 22 Desember 2014

214. Ons almal kry ’n letterlekker met I love you. 22 November 2016

215. Die uitpik van ’n leespad is ’n belegging. 20 Desember 2019

Erkennings

Отрывок из книги

Vertrekpunt

Ons kinders se kinders

.....

108.Die liefde wat alles verdra

109.Om vergiftigde water te drink

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Voetstoots
Подняться наверх