Melodie Omnibus 3
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
Annelize Morgan. Melodie Omnibus 3
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
Inhoudsopgawe
Отрывок из книги
OMNIBUS 3
Tot die dood ons skei – Malene Breytenbach • Altyd die verkeerde man – Elsa Hamersma • Melktert en kaviaar – Annelize Morgan
.....
Al het sy en haar kollegas die moordtoneel op die agterste grasperk gefynkam en niks gevind nie, geen enkele leidraad nie, gaan sy beslis weer en weer oor dieselfde terrein soek, neem sy haar voor. Nog iets wat haar opgeval het, is dat die agterdeur oop was en die honde aan die ronddwaal. Dit lyk ook nie asof roof die motief was nie, altans nie volgens wat die verskrikte huishulp kon agterkom nie. Die kind het nog binne geslaap, dus het die vermoorde vrou hom nie wakker gegil nie.
Nee, die motief lyk vir Lucille duister.
.....