'n Luiperd in my bed

'n Luiperd in my bed
Автор книги: id книги: 1629988     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1564,59 руб.     (17,98$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Биология Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624082361 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

"Met die middagson kom die lugspieëlings wat aan die vallei sy naam gegee het: Deception Valley. Dan skuil alles wat asemhaal in die koelte van 'n matjarra, rug na die wind gedraai. In die lang geelwit gras lê die leeus uitgestrek en slaap. Net die vlakvarke draf stertorent nader vir 'n modderbad…" Annelize Slabbert was 'n joernalis in Johannesburg en haar man, Gerard, 'n apteker. Doodgewone stedelinge. Toe word hulle moeg vir die lewe in die stad, die spitsverkeer en die gejaag, en verhuis sak en pak na Botswana. Hier, in die son en sand van die Sentraal-Kalahari, gaan hulle 'n luukse vierster-lodge bestuur. Min het hulle geweet wat wag. Tussen die luiperdwyfie in die slaapkamer, die dansende Russe en «wilde diere» in die swembad, sal hierdie boek jou laat lê van die lag … en jou twee keer laat dink voor jy jou eie landelike idille aandurf.

Оглавление

Annelize Slabbert. 'n Luiperd in my bed

1

❧ Beet-en-kaas-koek

2

❧ Bier-en-roosmaryn-wildpotjie

3

❧ Bier-en-uie-brood

4

❧ Brandewyn-koeksisters

5

❧ Brokkoli-en-kekerertjie-slaai

6

❧ Koedoe-filet met eierpasta en sampioene

7

❧ Teetyd-tertjies

8

❧ Falafel en tzatziki

9

❧ Heuningkoek-lekkers

10

❧ Kalahari-ghoelasj

11

❧ Kalahari-koftas

12

❧ Kalahari-wortelslaai

13

❧ Kutchu-ravioli

14

❧ Ontbytstapel

15

❧ Peer-marmelade

16

❧ Rooibos-kardemom-melktert

17

❧ Saadbrood

18

❧ Aartappel-samoesas

19

❧ Amarula-sjokolademousse

20

❧ Risotto met spek, soetrissie en rosyntjies

21

❧ Hoender-wegvliegies met ’n byt

22

❧ Wortel-aartappel-en-vinkelbrood

23

❧ Zucchini-en-peerbroodjies

24

❧ Lensie-en-marogsop

25

Fotoseksie

Opsomming

Oor die skrywer

Отрывок из книги

Annelize Slabbert

’N LUIPERD

.....

In die uur dat ons stom na die afslaer geluister en die aanbiedings gehoor het, het nie een skaap, lam of ooi minder as R1 500 gehaal nie. ’n Honderdstuk van die pieperige, ingevoerde stoetskape rustig aan die wei op grasgroen velde onder skaduryke akasias sou vir eers ’n droom moes bly.

“Jammer, kan nie gebeur nie. Teen die wet. Julle moet dit hier drink.” Die kroegman laat hom nie rondorder nie.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу 'n Luiperd in my bed
Подняться наверх