Mede-wete

Mede-wete
Автор книги: id книги: 1629461     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1341,08 руб.     (14,6$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Языкознание Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780798167888 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Antjie Krog se digterskap het begin met verset teen taal en gesag wat meer was as jeugdige rebelsheid – dit was ’n begeerte om die taal sélf los te maak van beperkinge. Kwessies rondom gewete, geheue en taal word nou, in haar eerste digbundel in agt jaar, tot ’n nuwe intensiteit gevoer. Uit dié gedigte blyk ’n diep verknogtheid aan haar geboortegrond en ’n volgehoue betrokkenheid by die land se komplekse geskiedenis. Te midde van verse waaruit ’n woede oor sosiale ongeregtighede spreek, is daar ook treffende familieverse, verse oor die generasies vorentoe en terug, waarin die gesprekke opklink wat ons elke dag om ons hoor. Ook verse oor afskeid, waarvan die huldigingsvers vir Mandela ’n hoogtepunt is. Maar dit is verál weens die ontwrigting van taal – juis om nuwe betekenis te skep – dat Antjie Krog ’n opwindende digbundel lewer. Ook in Engels as Synapse verkrygbaar.

Оглавление

Antjie Krog. Mede-wete

die werf

1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

13

sondagmiddagete

verlies

hou jou oor teen die skeur van my land

mirakel

Vrou Justitia geblinddoek

junior

om in ’n dogtertjie se kamer te slaap

ek en my kleindogter bou sandkastele

12 weke 4 dae sonar

moniaal

om ’n pruim te eet

die oerbeginsel van gulhartigheid

om ’n mens kos te gee

hoe eer ek my verbintenis

om te ver-jy

’n dogtertjie in die tuin

’n eland staan by ’n kuil

connected in Berlyn

binnedwang

inventaris van my bankrotskap as digter

bediendepraatjies

(die slak as verbeelding op die slapende subaltern wang)

Victoria en die digter

kerssonnet

die laning

om nie in te tree

(probeerslag 1: die bus)

convivium

die vervolging

ongelowig is nie die regte woord nie

geheue. 1

2

3

4. (probeerslag 2)

5

6

7

8

9

10. (probeerslag 3: die swaan)

11. retina-loslating

12. ontoombaar en terrestries

13. huisskoonmaak

14

15. (probeerslag 4: skrywersevent )

16. (probeerslag 5: grond)

toe die jongste kind

as ek doodgaan

ontwei

om bemin te word deur ’n digter

ter herinnering

by die dood van Nelson Rolihlahla Mandela

vier pogings in linguistiese sinaps-opsporing

1

2

3

4

Отрывок из книги

Antjie Krog

Human & Rousseau

.....

geweld rig hulle howe in en voer

geskokte gesprekke oor die Suide

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Mede-wete
Подняться наверх