Spookskip

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
Antoinette Diedericks. Spookskip
Die Nossa Senhora Madalena
Op vlug
Die spookskip
’n Ooreenkoms
Houtbaai – vandag
Die glasfles
Vreemde syfers
34° 21’ 24” Suid Breedtegraad. 18° 29’ 51” Oos Lengtegraad
’n Verrassing
Die ontdekking
Teleurstelling
Die Vlieënde Hollander
Отрывок из книги
Illustrasies deur Astrid Castle
28 Maart 1641: Lê geanker in 16 vadem water aan die suidoostekant van Panaitan-eiland in die Soendastraat. Eilandbewoners is vriendelik en behulpsaam. Het genoeg voorraad vir lang vaart na Kaap van Goeie Hoop. Here van Vereenigde Oost-Indische Compagnie sal tevrede wees met speserye van Batavia.
.....
Kaptein van der Decken druk weer die veerpen in die ink en gaan voort met sy joernaalinskrywing:
Portugese skip Nossa Senhora Madalena anker gegooi naby ons. Onseker of hulle ons goedgesind is. Sal môre rus, dis Goeie Vrydag. Sal vroeg Saterdag die anker lig.
.....