'n Dorp soos Silwer Streams
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
Barend Vos. 'n Dorp soos Silwer Streams
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
1
2
3
4
5
6
7
8
1
2
3
4
5
6
7
8
1
2
3
4
5
6
7
8
9
1
2
3
4
5
6
7
8
9
1
2
3
4
5
6
7
8
1
2
3
4
5
6
7
8
Lorna Beeslaer
Lionel Nel
Johanna Snyman
Maria Mentoor
Elton Beukes
Carol van Deventer
Pieter Maritz
Sandra Wait
Отрывок из книги
Soos alle predikante het Elnatan Wait ipekonders. My man. Hy is vier en dertig jaar oud.
Maar anders as by sy kollegas in hierdie omgewing, almal ouer as hy, het die kwale van die baie bejaardes in hierdie gemeente, die gereelde sterfgevalle en daaropvolgende begrafnisse hom na net agt jaar ingehaal. Hy dra al hoe swaarder daaraan, ek sien dit.
.....
Bleek, krom. Dit lyk of hy enige oomblik kan omkap. P.C. besluit vinnig: “Beukes. Of wat jou naam ook al is. Loop saam met die dominee tot by die rolbalbaan. Dan kom jy terug. Haastig.”
“Jy?” P.C. wys. “Jy, Motaung? Wat’s jou naam? Hoe roep jou ma jou as jy by die huis is?”
.....