Saartjie Omnibus 1

Saartjie Omnibus 1
Автор книги: id книги: 1629006     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1005,81 руб.     (9,34$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Учебная литература Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780798163880 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Hierdie omnibus bevat die eerste drie boeke van die gewilde Saartjie-reeks. In Saartjie ontmoet ons vir Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë. Hierdie rabbedoe en haar twee maats staan bekend as die Drie Muskiete en al wat hulle lewe versuur, is seuns en ’n klein niksnuts genaamd Muggie. In Saartjie se vakansie tref ’n orkaan ’n Johannesburgse woonbuurt en Saartjie kom af op ’n tweeling wie se ouers albei in die hospitaal is. Sy kry hulle jammer en steek hulle tuis in haar kamer weg. In Saartjie se geheim laat Saartjie se ondeundheid haar soos gewoonlik weer in die moeilikheid beland. Galpil-hulle is net mooi gereed om vrugte vas te lê wanneer ’n vreesaanjaende spook sy verskyning maak. En dan is daar nog die kwessie van Saartjie se geheim wat haar beste vriende, Anna en Lina, en natuurlik ook vir Galpil en haar boetie, Apie, tot raserny dryf. Saartjie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Saartjie en die Drie Muskiete se avonture meegevoer word!

Оглавление

Bettie Naudé. Saartjie Omnibus 1

1. Die kinders van Lynnekom

2. Die konsert kom op dreef

3. Die groot aand

4. Die Drie Muskiete soek fietse

5. Die geheim van Bergzicht

6. Saartjie en die bye

7. By die fliek

8. Pret in die klaskamer

1. Die moddergeveg

2. Hansie die hanswors

3. Saartjie en Apie

4. Orkaan-avontuur

5. Die verstekelinge

6. Die einde van die avontuur

7. Saartjie voor die mikrofoon

8. Die wenvraag

1. Die Drie Muskiete

2. Saartjie se geheim

3. Saartjie se nuwe skool

4. Pret en plesier

5. Galpil vra vir Saartjie

6. Die funksie kom nader

7. Saartjie se geheim kom uit

8. Saartjie vang vir Apie

Отрывок из книги

Omnibus 1

Saartjie se vakansie

.....

“Laat ek julle almal van julle lyding verlos,” sê die onderwyseres nou. “Ek het maar ’n grappie gemaak toe ek netnou gepraat het van die dag van afrekening wat aangebreek het. Julle het oor die algemeen mooi gewerk. Daar is egter ’n paar van wie ek meer verwag het, want ek weet hulle kon beter gevaar het as hulle harder gewerk het.”

Dit voel vir Saartjie asof die onderwyseres reguit na haar toe kyk.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Saartjie Omnibus 1
Подняться наверх