Saartjie Omnibus 2

Saartjie Omnibus 2
Автор книги: id книги: 1629007     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1005,81 руб.     (9,18$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Учебная литература Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780798163910 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë, se avonture voortgesit! In Saartjie se donkie besluit sy om vir die dorp se seuns te bewys sy kan beter as enigeen van hulle donkie ry. Sy gaan maak die donkie in haar ouers se agterplaas vas, maar dan besluit Langoor om die omgewing te verken en daar kom groot moleste. In Saartjie se nuwe maat maak die Drie Muskiete kennis met die parmantige Gail Smith wat spog dat sy alles net so goed soos Saartjie kan doen – en selfs nog beter! Ons heldin laat haar nie so beledig nie en dit lei tot ’n kragmeting met ’n verrassende einde. En in Saartjie se slim plan besluit Saartjie sy wil darem ook voel hoe dit is om ’n modepop te wees. Die Drie Muskiete kry haar ma se grimering beet en dan klop Galpil aan die deur. Saartjie is seker sy gaan sy voete onder hom uitslaan, maar sy reaksie is nie wat sy verwag het nie . . . Soos haar ouer broer tereg sê: Waar Saartjie is, gebeur daar altyd iets! Saartjie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Saartjie en die Drie Muskiete se avonture meegevoer word!

Оглавление

Bettie Naudé. Saartjie Omnibus 2

Voorwoord

1. Saartjie moet oefen

2. Drama van die woud

3. Die sirkus is hier!

4. Die straf

5 “Wonderlike goete”

6. Die soektog duur voort

7. Saartjie die jokkie

8. Saartjie se donkie

1. Eerste ontmoeting

2. Die strooptog

3. Saartjie se nuwe maat

4. Die kragmeting

5. Die uitslag

6. Saartjie se werk

7. Kwaaivriende

8. Die seldsame vlieg

1. Saartjie die modepop

2. Die einde van die modepop

3. Saartjie en Galpil

4. Die groot eetkompetisie

5. Lucille

6. Saartjie die deftige dame

7. Saartjie se slim plan

8. Muggie

Отрывок из книги

Omnibus 2

Saartjie se donkie

.....

Saartjie-hulle hou nogal van die ouens. Saartjie meen Galpil se voorkoms het baie verbeter vandat hy in die hoërskool is. Sy hemp hang nie meer agter by sy broek uit nie en sy kouse lê ook nie meer so baie op sy skoene nie. Dit lyk of hy sy hare deesdae baie meer kam as in hul laerskooldae.

Ja-nee, dink Saartjie, Galpil het mooi reggekom en hy is glad nie ’n onaardige ou nie. Hy moet net ophou om vir almal “perd” of “ou perd” te noem.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Saartjie Omnibus 2
Подняться наверх