Oepse Daisy

Oepse Daisy
Автор книги: id книги: 1628735     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1676,35 руб.     (17,39$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Биографии и Мемуары Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780795800313 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

“Oepse daisy” kon net sowel “O bliksem”, “O gits” of “O magtag” gewees het, maar miskien is dit tyd om Juanita du Plessis in plaas van Jack Parow te speel. So sê Johan Bakkes. Die maklik begaanbare weë hou vir Johan Bakkes geen aantrekkingskrag nie; nee, vir hom altyd maar die smalle weë wat met bloedsweet gepaardgaan. Dáár waar min ander dit nog gewaag het. Hier is oudergewoonte heerlike, avontuurlustige vertellings oor ver én naby reise, propvol humor, en nooit sonder deernis vir die medemens nie.

Оглавление

C. Johan Bakkes. Oepse Daisy

Voorwoord

Dink en Begeer

’n Italjaner in Afrika

Hansie slim, berg wil klim

Putsonderwater

O, die slaap – ’n wondersoete ding

“Welcome to hell”

Weet mense wie was …?

Een aand saam met ’n Nobelpryswenner

Oorgrens-operasie

Ag, man, moenie moan nie

Die weduwee

Daar is net nooit goeie nuus nie

’n Skatologiese storie*

Hoe om nooit by die KKNK uit te kom nie

Die rylopersgids deur Keimoes

Diamond Lil

’n Reis na Brakpan

’n Storie vir ’n tydskrif

Om dit vir ander lekker te maak

Anna Rebstock’s Hochzeitsreise

Onder ’n Toskaanse son

Die vullisverwyderaar van die Marienfluss

Niks bly dieselfde nie

Die laaste perron

Onse Vader, gee ons vandag …

As eendag nie aanbreek nie

Oepse daisy

Naskrif

Erkennings en bedankings

Отрывок из книги

Life is a long journey and I am not one to get off halfway. I have always wanted to turn the next corner to see the next view and walk into it.

– Martin Booth

.....

Ek onthou dit soos gister, toe ek in 1996 oor die Serengeti-vlaktes uitgestap het. My arms in die lug en trane in my oë. Die blouwildebeeste het snorkend om my gemaal en ek het geweet, ja, hiér móés ek gewees het. Ek het ook geweet hierheen sal ek moet terugkom, keer op keer. Daardie stuk wêreld was vir my soos die oertyd, die tyd voordat die Neanderdalmens ons ou aarde begin befonkfaai het.

Veertien lange jare het verloop. Die tyd het my begin inhaal. My aptekersbrilletjies het na 3,5 gevorder. ’n Gehoorstuk was op die aankooplys. Cholestrolvlakke het my in ’n lopende hartaanval verander. Alkoholgebruik het my lewer groot genoeg gekry dat hy al kan hoërskool toe gaan … Ek het gewonder of ek ooit weer daai wydheidsgevoel van die Serengeti sou kon beleef? Was daai koppie nou te ver?

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Oepse Daisy
Подняться наверх