Openbaring
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
C. Johan Bakkes. Openbaring
Heil die Leser
The Road of Bones
Die poorte na die hel
Oujaarsaand
Rajbanshi Giovanni Sitting Bull
In transito
Vliegvoos
Nuwejaarsaand op die Rooiplein
Injera, koffie, khat en Anna Davel
Middeljare
Eskista, Anna Davel (vervolg) en ’n kerkdiens
’n Bang wynpyn
Daar waar die berge asem inhou
’n Bisarre avontuur
Hergroepeer
Goelag
Kerke, kloosters en kastele
Doctor Zhivago en ’n banja
Kastrasie
Die koudste plek op aarde
Die warmste plek op aarde
Pasop vir die huistoepad!
Faranji monk
Want ons is nie lou nie
Die verdere reis
Besoekersboek, en ’n offisier se woord is sy eer
’n Paaldanser, Anastasia Prachowa en ’n verblyfpermit
’n Les in Engels, Serafima Tichonowa en die Hermitage
Selfvernietiging, Philip Diedericks en Robert W. Service
Nizjni Nowgorod, Lidia Tsjelnokowa en (verdere) selfvernietiging
Jekaterinburg, Aliona en die Romanofs
Kazan, vreemdelingehaat en knoffel
Stalingrad, Flip soek ’n vrou en die Mamajef Koergan
Openbaring
Bronne
Erkennings en bedankings
Отрывок из книги
’n reisjoernaal
(nié die evangelie nie)
.....
Dan word die vliegtuig vertraag. Ons wag vir die een of ander medereisiger. En ons wag en ons wag. Uiteindelik stap hy ’n uur laat so met ’n swier in en plak homself neer.
Dis toe dat Roland, wat langs my sit, vir my die storie van “Steyntjie” vertel: Dit was skynbaar op ’n SAL-vlug iewers heen. So is die vliegtuig ook vertraag, bloot omdat die een of ander bliksem nie na die lughaweaankondigings geluister het nie. Uiteindelik stap die man die moerige vliegtuig-sitruim binne. Almal kan sien hy’s stewig onder die prop. Afleiding: hy’t êrens op die lughawe in ’n kuierplek verstrengel geraak. Met sy instap, beur en druk die turbines al. Almal is al gereed en ingestrêp.
.....