Jannie Mouton: En toe fire hulle my

Jannie Mouton: En toe fire hulle my
Автор книги: id книги: 1628624     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1684,06 руб.     (18,34$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Биографии и Мемуары Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624058519 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Jannie Mouton is in die pad gesteek as besturende direkteur op die ouderdom van 48. Binne 15 jaar daarná bou hy ’n allemintige sakeryk op: PSG het belange in maatskappye met ’n markkapitalisasie van R61 miljard. Wie is die man agter PSG? Hoe het Capitec se fenomenale sukses beslag gekry en hoekom vee hy hom af aan die woede van baie in die wynbedryf oor sy KWV-planne? Daar is baie wat sê hy is ’n bliksem wat nie nee vir ’n antwoord vat nie, maar daar is veel meer aan hierdie sakereus. Jannie Mouton speel oop kaarte en deel sy sake- en beleggingslesse.

Оглавление

Carié Maas. Jannie Mouton: En toe fire hulle my

INLEIDING

DEEL 1

Die konsert met saalopening – my grootwordjare

By Coetzenburg loop ’n waterstroom – ek word ’n student

Stad van goud en klatergoud – ek werk in Johannesburg

Vat jou goed en trek, Mouton – ek word in die pad gesteek

Die waarheid maak seer – ek steek hand in eie boesem

Buffett boor ’n aar raak – hoe ’n mens opstaan ná ’n terugslag

Marilyn Monroe en politieke passie – ’n nuwe geleentheid val in ons skoot

As is verbrande hout – om terug te kyk, bring jou niks in die sak nie

DEEL 2

Voor in die wapad brand ’n lig – ek glo in strategiese beplanning

Rooimiere in die sakebroek – ek volg ’n entrepreneursbenadering

Dit is nou jóú baba – totale bemagtiging is die wagwoord

Manne (en vroue) uit een stuk – die regte mense is van kardinale belang

Jou kombers en my matras – ek gee die regte mense ’n aandeel in die onderneming

Doen jou huiswerk, Hessie – ek glo in die regte entrepreneurs se vermoë om met bystand en behoorlike korporatiewe beheer goeie ondernemings te vestig

Boet en Sus en tante Jo – is PSG ’n familie-onderneming?

DEEL 3

Een vir almal en almal vir een – die verweefdheid van sake doen

Ons gaan dorp toe om inkopies te doen – die aankoop van ondernemings

Come to Mama – sakegeleenthede doen hulle voor

Kyk eers die kat uit die boom – hoe weet jy vooraf iets gaan werk?

’n Jas wat netjies pas – is ’n onderneming se sake duidelik en pas dit in?

Skrik vir rou bakstene en nat sement – gaan daar al iets aan?

Wie nie waag – ongenoteerdes bied die beste kanse

’n Lisensie vir jou agterwêreld – ongenoteerdes werk nie altyd nie

Die inwydingsvaart – as jy pas die onderneming gekoop het

’n Groentesmous? Soms moet jy ’n onderneming verkoop

Sonder kapitaal is die kanse skraal – die uitreiking en terugkoop van aandele

My meetsnoere – die maatstaf van beleggingsukses

Die ABC van sake – die belangrikste sakebeginsel van almal

DEEL 4

O goeiste, Goliat – Harvest Securities se sekel maai stout

Eenvoud is die vreugde van die lewe – PSG Konsult kán

Moenie meer brandewyn aan Jannie verkoop nie, sing KWV

PSG Investment Bank – die werklikheid help my uit my droom van ’n beleggingsbank

Drie maal is skeepsreg – totale bemagtiging kry kleur by met Thembeka

Pioneer Foods is toe nie so ’n pionier in mededingingsaak

Curro: Klein begin, groot gewin

Wat agter al daardie verhandelingswaarskuwings by mCubed sit

Die Capitec-sprokie: Aspoestertjie se PIN is nou háár geheim

DEEL 5

Nie in die tas onder die kooi – só dink ek oor beleggings

Begin sodra jy begin langbroek dra – die antwoord is om vroeg te begin spaar

’n Polis, Karolus en ’n huis, Matthys? ’n Woonplek en ’n annuïteit is dalk nie jou beste bates nie

’n Stuiwer in (of op) die beurs: Op die JSE móét jy wees

Lewenslank? Wanneer jy ’n aandeel koop of verkoop

My pa se geweer is tog groter as jou pa s’n – ’n maatstaf vir beleggingsukses

Tarzan swaai aan ’n soepel tak – ek leen geld vir beleggings

Eet tienduimspykers vir ontbyt – spekulasie is nie vir sissies nie

Kou klippe vir middagete – sekere instrumente is moeilikheid soek

Kry ’n paar borshare by – of jy dit in ongenoteerdes moet waag

Vir ’n na-aper met geduld – kyk waarin PSG belê

DEEL 6

Die siel van ’n maatskappy – die kultuur bepaal die sukses

Versuip in die e-pos-see van ’n burokrasie – amptelikheid is aperigheid

Bemagtig ander of vee self die kantoor uit

Deursigtig en regverdig, of speel ’n duur wegkruipertjie – blaker die waarheid uit

Buffett, die Bybel of ’n bobbejaan met sy hand vas in ’n pampoen – besluit self oor liefdadigheid

’n Stertprysende jakkals en Mr Money Bags – nederigheid is bewonderenswaardig

’n Honger rugbyreserwe of nat lap – geesdrif is sonder weerga

Kortpaaie is vir kroeks en ’n saluut vir medesoldate – eerlikheid is ewigdurend

Visnetkouse en spykerskoene vir ’n plan – kreatiwiteit is ’n dryfveer

Timmer talent met passie – toewyding is tops

Rugby, sonskyn en sake doen – Suid-Afrika en sy sake-omgewing

Die Berlynse muur het geval – sosialisme is dood in die pot

’n Takstronk, besigheidsborstrok of ’n glybaan vir geleenthede – te veel reëls knel entrepreneurskap

Is King koning? Die King-verslae is nie my gunsteling nie

Raad en direksiedaad – ek sit in die Steinhoff-direksie

Brood op die (ook besoedelde) water – ’n mens het ’n plig in die gemeenskap

Huis, paleis – my eie huis en haard

Fluit, fluit

BYLAES. A Grondwet vir uitnemende groei

Wie het dit kon droom?

Action, action, we want action

’n Man met ’n span, dié kan

Op ’n punt van orde

Yes, we can

Sit jou voet neer

Kennis is mag is nie net ’n skoolleuse nie

Leader of the pack

Een vir my en een vir jou

’n Geheim is ’n pyn

B Mylpale in PSG se geskiedenis

C Lys van maatskappye in PSG-stal. PSG Group

Zeder Investments

Paladin

D Aanbevole Leeslys

E Jannie Mouton se curriculum vitae

F PSG-aandeelhouding

G Bronnelys

Deel 1

Deel 2

Deel 3

Deel 4

Deel 5

Deel 6

Bylae A

Отрывок из книги

Jannie Mouton

“en toe fire hulle my”

.....

’n Halfuur later het ek ’n tweede keer by die vergadering aangesluit en ingestem: “Goed, ek bedank onmiddellik.”

Jannie Grobbelaar het toe sekere finansiële reëlings voorgelees, maar my gedagtes het weer hul eie loop geneem.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Jannie Mouton: En toe fire hulle my
Подняться наверх