Johann Nel, die Skierlik-moordenaar, gevonnis tot 168 jaar gevangenisstraf, vind liefde. Die jong vrou trou met hom, teen alle raad… Dít is ver van die enigste geval van so 'n verhouding. Van diewe tot geweldsmisdadigers – selfs moordenaars – vind liefde agter tralies. Sulke mense word dikwels as monsters beskou, maar vir diegene wat op hulle verlief raak is hulle «die liefde van hul lewe», of word hulle soos familie word vir mekaar. Die bekende misdaadskrywer Carla van der Spuy gesels met mense wat hierdie onwaarskynlike soort liefde self ervaar het. Daar is die bruid in boeie, tot sewe jaar gevonnis vir moord; die swendelaar wat sy lewe omgekeer het met die steun van sy nuwe liefde; mense in die tronk wat verstom is om liefde te vind op onverwagte plekke. Sy gaan klop ook aan by kenners en kyk na wat sulke verhoudings agter tralies dryf.
Оглавление
Carla van der Spuy. Liefde agter tralies
INLEIDING
GAY LIEFDE IN DIE TRONK
LIEFDE OP DIE ROTSE
“EK ONDERSTEUN MARIKE DE KLERK SE MOORDENAAR”
BRUID IN BOEIE
BYSTAND NÁ DIE ONVERGEEFLIKE
“MANS LOS JOU AS JY TRONK TOE GAAN!”
BOEREMAGBRUID: “MY GELIEFDE SÁL VRYGELAAT WORD”
OM UIT TE REIK NA GEWELDSMISDADIGERS
DIE VERLIGTING VAN ONDERSTEUNING
“MY MAN SE BESOEKE AAN MY IN DIE TRONK WAS MY REDDING”
EWIGE LIEFDE NA SY VRYLATING
FOTOSEKSIE
Inhoudsopgawe
Отрывок из книги
AGTER TRALIES
WARE SUID-AFRIKAANSE VERHALE
.....
Was sy dalk ’n “fool for love”?
Hy is byna 30 jaar na die moorde, op 7 Januarie 2016, per dodelike inspuiting tereggestel.