Bloed, dunner as water
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
Charné Kemp. Bloed, dunner as water
Inleiding
Is daar ooit antwoorde?
’n Wêreldwye verskynsel
Ouers skryf ’n kind se kognitiewe skrifte
Ouers wat moor
Ouerskap
Kinders wat moor
Tieners as ouermoordenaars
Tieners neem besluite in oomblikke
Boeiend en onverklaarbaar
1: Venolia Siwa ’n Ma se wanhoop
’n Gemeenskap soek antwoorde
Die laaste strooi
2: Nicolette en Hardus Lotter. God se seun
’n Blatante leuenaar
“Ek wens ek kon daardie dag uitwis”
“Hulle is moordenaars vir wie ons lief is”
3: Phoenix Theron. In ’n vlak graf
Hulle wéét haar ma is nie vermis nie
Liefste Rosemary
“Sy was die bose een”
“Die situasie is tragies en kompleks”
4: John Langeveldt “Jou kos is op die tafel”
Die spoorlose bylmoordenaar
5: Don Steenkamp. Dit word aand en stil
“Ek weet nie, ek kan nie onthou nie”
“Om eerlik te wees, ek het alles verloor”
Verdeeldheid oor sy skuld
’n Patroon van leuens
Simptome van psigopatie?
Jeugdige psigopatie
Die jong Don Steenkamp
Hoe kinders hulle gedra
Is hy dan ’n psigopaat?
“Seks voor die huwelik is verkeerd”
Verkragting gaan oor woede
“Vuurwapens – ’n rampspoedige uitkoms”
Hy het opgehou bang voel
Dit is die geheim, die kruks van die saak
Hy is stil oor sy ma
Gesinsmoord is seldsaam
“My huil is myne”
6: Marius van der Westhuizen “My kinders bly dood”
Geen veilige skuiling en beskermheer
Hy het baie gehuil
Hy’t presies geweet wat hy doen
Hy was nie depressief nie
Posttraumatiese stres
Narsistiese woede
7: Henri van Breda. Stemme tot middernag
’n Gedaante by die bed
“Die bloed het soos ’n waterval gestroom”
“’n Bullshit storie”
Bebloede stewelspore op die teëlvloer
Die winter van 14 Junie
Gaan dit oor dwelms?
Akte van beskuldiging
“Henri Christo van Breda is skuldig”
Hy rook eerder drie sigarette
Verdagte beserings
Die enigste draer van bloed
Om sy weergawe te laat pas ..
“Hy weet nie, hy onthou nie, hy was bang”
“Hy het gewag dat almal sterf”
“Dit kan net hy wees”
Die hegte, liefdevolle gesin
Hoe het die wind gewaai?
’n Rusie van meer as twee uur
Wat sê die DNS en bloedspatsels?
Aanvaller of toeskouer?
Waarom sou hy sy broer verskuif?
Sy hare was nie in Marli se hand nie
Verward, deurmekaar en moeg
Het die polisie gelieg?
“As ’n gesinsman is hierdie vir my baie moeilik om te sê”
’n Gesin in hul doodsuur
Hóékom? Die wond …
Aanvullende bronne en erkennings
Skrywersnota
Inhoudsopgawe
Отрывок из книги
Bloed, dunner as water
Charné Kemp
.....
Haar man, José Gil, het hom in 1996 vergas nadat hy weens bedrogklagte verbied is om as psigiater te praktiseer. Kort daarna is borskanker by haar gediagnoseer. Die behandeling het gelei tot groot onbetaalde mediese rekeninge. Daar is bevind dat sy nie toerekeningsvatbaar was ten tyde van die voorval nie. Sy is ná drie jaar van terapie met haar oorlewende seuns herenig.
Drie Amerikaanse voorbeelde.
.....