Suid-Afrikaanse geweldenaars sonder genade

Suid-Afrikaanse geweldenaars sonder genade
Автор книги: id книги: 1628821     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1564,59 руб.     (15,39$) Читать книгу Купить и скачать книгу Электронная книга Жанр: Биографии и Мемуары Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780798154406 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Die waansin en wreedheid van geweld, maar veral die pyn van die slagoffers en hul naasbestaandes tref jou soos ’n krophou by die lees van die sesde titel in Chris Karsten se Ware Misdaad-reeks. Skrywer Pieter Pieterse was volksbesit toe hy al skrywende langs sy swembad oorval is. Goue seun van die Afrikaanse letterkunde Uys Krige se kleindogter, haar man, kinders en huishulp is eweneens genadeloos deur hul tuinier en ’n makker om die lewe gebring. Twee boosaardige jong motorkapers ontsien nie eers die lewe van ’n pragtige klein babadogtertjie nie. Tien ware verhale van godsgruwelike geweldenaars wat weer eens getuig van Karsten se vermoë om meer inhoud aan die koue feite te gee, en so die leser enduit gevange te hou.

Оглавление

Chris Karsten. Suid-Afrikaanse geweldenaars sonder genade

Kaalvoet in hemelstrate

Die swerwer

Terug Bosveld toe

Vonds langs die swembad

Roudienste

Laaste boek

Swanger vrou se dood

Keel afgesny

Die bekentenis

Nuwe verhoor

Waansin in Die Boord

Die meubelmaker

Die reaksie

Begrafnisse

Vyf uur van geweld

Die laaste treinrit

Die Samaritaan

Jagter en varkslagter

Die donkierit

Laksman van God

Skietery in die bus

Die plan

Sy vlugtog

Jan Pretorius

Sy geestestoestand

Rol van godsdiens

Vrypas om te moor

Gesprek op stempos

Landwye skok

Afskeid van geliefdes

Wat van al die ander slagoffers?

Die verhoor

Die varkslagter

Die losprys

Opgesny en gekook

Dodelike digter

Die Omega-sekte

Die bekentenis

Die verhoor

Christenvrou moet sterf

Ongelukkige kinderlewe

Babas geoffer

Vrou praat in tale

Jannie is soos Paulus

Broer sterf

Die beskermer

Die soldaat en die meisie

Die koppelaar

Militêre verhoor

Moord op sy kinders

Laaste hoofstuk

Отрывок из книги

Suid-Afrikaanse geweldenaars sonder genade

Chris Karsten

.....

Op 25 Maart, op die 85ste verjaardag van sy ma, Emily, word ’n gedenkdiens vir Pieter gehou in die NG gemeente Floraunapark in Pretoria-Noord. Onder die sowat 250 mense is ook bekendes soos Zack du Plessis, Danny Pretorius en Ollie Viljoen, regisseur van Maak ’n las.

Dr. Herman Carelsen lei die diens en sê onder meer: “Pieter Pieterse loop kaalvoet in die hemelstrate en êrens vandag eet engele Weskuskos met ’n resep wat Pieter vir hulle gegee het. Hier is vandag geen huldeblyke nie, want ons sal nie kan ophou met huldeblyke aan ’n groot man wat nederig geleef het nie.”

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Suid-Afrikaanse geweldenaars sonder genade
Подняться наверх