Pienk is nie vir sissies nie

Pienk is nie vir sissies nie
Автор книги: id книги: 1630013     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1005,81 руб.     (11,43$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Учебная литература Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624085416 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Nicci is 'n willewragtig op 'n bergfiets. Die heel lekkerste is om die seuns se reaksie te sien wanneer hulle besef 'n meisie het vir hulle ore aangesit. Tot die dag wat Nicci wreed aangeval en van haar fiets beroof word. Haar wêreld tuimel ineen. Wie sal so iets doen? Stuk-stuk pas Nicci en haar vriende Felicity en Godfrey die legkaart inmekaar, en wat hulle uitvind toets hulle geloof in hulle medemens, en hulle eie waardes.

Оглавление

Christien Neser. Pienk is nie vir sissies nie

1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

ERKENNINGS

Отрывок из книги

Really good mountain bikers are lousy judges of trail difficulty. We haven’t a clue. We just ride. – John Olsen

D is nog donker toe Nicci Rust se foon onder haar kussing begin biep. Sy vat die knoppie die eerste keer raak en druk dood. Halfses. Sy gaap en rek haar uit, klik dan die bedliggie aan.

.....

“Be careful! This is Nix, the one we warned you about.”Evan lag. “Gaan jy weer vandag harte breek, Nicci?”

Die vlamme slaan warm in haar nek op.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Pienk is nie vir sissies nie
Подняться наверх