Kosbaar soos die lewe
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
Christine le Roux. Kosbaar soos die lewe
Hoofstuk 1
Hoofstuk 2
Hoofstuk 3
Hoofstuk 4
Hoofstuk 5
Hoofstuk 6
Hoofstuk 7
Hoofstuk 8
Hoofstuk 9
Hoofstuk 10
Hoofstuk 11
Hoofstuk 12
Hoofstuk 13
Отрывок из книги
CHRISTINE LE ROUX
Kosbaar soos die lewe
.....
Sy bedank Mieta, wonder of sy die man moet gaan groet, maar besluit daarteen en stap na haar motor. Sy sien die kind nêrens nie. Sy skakel die motor aan en trek weg.
Sy is diep ingedagte terwyl sy terugry, en sy wonder of sy nie maar moet bel en sê sy het besluit om die werk nie te aanvaar nie. Karel en sy nuwe liefde is verkieslik bo die ongelukkige atmosfeer van dokter Nel se huis. En tog voel sy reeds half verantwoordelik vir die kind, en as sy aan die pragtige kamer dink, is sy glad nie seker of sy liewer in die woonstel wil bly nie.
.....