Liefde is vir altyd

Liefde is vir altyd
Автор книги: id книги: 1629075     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1229,32 руб.     (13,9$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Религия: прочее Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780796316806 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Verloofdes wat gaan trou, kan dit in hul wittebroodtasse pak. Mense wat ’n permanente verbintenis aan mekaar gesweer het en opreg bedoel om toegewy aan mekaar te lewe, kan die boek gebruik om mekaar se lewens te verryk. Selfs ná veertig of vyftig getroude jare kan ’n mens met so ’n boek weer die liefdesvlam hoog blaas en opgewonde raak oor nuwe moontlikhede vir die bou van verhoudings. Miskien voel jy soms onseker oor jouself en jy wonder of jou verhouding ooit gaan uitwerk. Dalk het jy indringende vrae oor seks en seksualiteit of selfs oor die aard van die liefde. Jy is dalk skepties oor jou maat se motiewe . . . Die Bybel wil mense se lewens verryk anderkant die begrensings van menslike potensiaal en kultuur. Die huwelik is ’n kuns van liefde en ’n guns van Gods genade. Wie ons in Christus is, en hoe ons dit aanwend om tot volwassenheid te groei en die lewe mooi en heel te maak, te bemagtig en te verryk – dít is wat liefde vir altyd laat voortleef.

Оглавление

Daniël Johannes Louw. Liefde is vir altyd

Inleiding

Hoofstuk 1

Hoofstuk 2

Hoofstuk 3

Hoofstuk 4

Hoofstuk 5

Hoofstuk 6

Hoofstuk 7

Hoofstuk 8

Hoofstuk 9

Hoofstuk 10

Hoofstuk 11

Отрывок из книги

is vir altyd

Daniël Louw

.....

Dit wat ons die huwelik noem, gebeur nie soos ’n tref-en-trap-ongeluk nie. Jy toets dit ook nie uit met die houding van kom-ons-probeer-en-kyk-of-dit-gaan-uitwerk nie. Om saam te leef, of saam te woon, is nog nie ’n huwelik nie. ’n Hond en ’n kat kan heerlik in die son snoesig saamlê en droomverlore saamslaap. Bind nou, soos die ou oom gesê het, hul sterte styf aan mekaar vas. Dan gaan jy ’n gemors sien! Dit is die aard van die saam­binding wat “huweliksgeluk” en volhoubare “lewensvreugde” bepaal.

Mense kan seepglad met mekaar “kopuleer” (tydelike en lekker seksuele gemeenskap met mekaar hê met die idee: ná aksie heerlike satisfaksie) en dink: dit werk fantasties. Sukses onder die lakens en ’n quickie onder die stort of agter ’n duin, is egter nie ’n waarborg vir ’n sinvolle lewensverbintenis nie. Die punt is: die huwelik is ’n verbintenis tot ’n lewensproses van mekaar-verryking. Jy maak nooit met die “huwelik” klaar nie, al maak die huwelik jou ook klaar en gedaan.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Liefde is vir altyd
Подняться наверх