Wenkbrou

Wenkbrou
Автор книги: id книги: 1629095     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1564,59 руб.     (17,2$) Читать книгу Купить и скачать книгу Электронная книга Жанр: Ужасы и Мистика Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780798158688 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

In hierdie roman betree die leser weer saam met die eksentrieke Aga en Jesse (met wie ons in Die Neus kennis gemaak het) ’n vreemde wêreld, dié van die amper Amish-agtige sekte in die Oos-Vrystaat. Wanneer Jesse verneem dat die kleinseun van moeder Motle, hoof van die Susters en lewenslange vriendin van haar ouma, vermis en vermoedelik vermoor is, besluit sy en Aga om daar te gaan ondersoek instel. Hulle maak kennis met die groep nonne en die patriargale Volgelinge wat leef volgens die ouderwetse geskrifte van hul menslike Herder. En, soos mens kan verwag by hierdie skrywer se unieke, heerlike vorm van speurverhaal, is dit nie lank voor hulle ’n rits rare, fantastiese ervarings beleef nie. Hulle word weer eens bygestaan deur deur die rowwejack dude, Claude. Dié slag met die verdere hulp van sy nuwe vriendin, die wit sangoma Stasi Soldatos. Satiries, lig, vars

Оглавление

Deborah Steinmair. Wenkbrou

— Die oë van alles wat leef —

— Die son hyg —

— Die net van die voëlvanger —

— Die tone van die lied verdof —

— Die lamp van die goddelose —

— Die smeltkroes van ellende —

— Rouklaers sal op die straat rondgaan —

— Dood, waar is jou angel? —

— Beroem jou nie op die dag van môre —

— Die tafel voor my aangesig —

— Ons het almal verdor soos blare —

— Wat buig jy jou neer, o my siel —

— Woorde van die wyse manne —

— Ek, ellendige mens —

— Wie kennis vermeerder, vermeerder smart —

— Soos ’n leeu in sy lêplek —

— Want my gebeente is verskrik —

— Word wakker, Noordewind —

— En weer verdriet uit jou hart —

— Sodat jou dae verleng mag word —

— Vanwaar, Gehási? —

— Die wyn is ’n spotter, en sterk drank ’n lawaaimaker —

— ’n Uitgestelde hoop maak die hart siek —

— Geen voordeel onder die son nie —

— Die klein jakkalse wat die wingerde verniel —

— In die dae van jou jonkheid —

— ’n Vreemdeling in Jerusalem —

— En my niere sal jubel —

— ’n Mensehand wat op die gepleisterde muur van die paleis skryf —

— Verlê die ou grenslyne nie —

— Wat gebeur het, dit sal weer gebeur —

— Wie die wind bly dophou, saai nie —

— Voordat die wolke terugkom na die reën —

— Soos erdegoed verbrysel —

— Wyn van die grimmigheid —

— Drukking van melk bring botter voort —

— ’n Weg wat vir ’n mens reg lyk —

— Is Saul ook onder die profete? —

— Die bloedsuier het twee dogters —

— Hoogmoed kom voor die val —

— Wie meen dat hy staan —

— Die hoop beskaam nie —

— Die vrou van Láppidot —

— Gelukkig die mens wat wysheid gevind het —

— Beter is ’n stuk droë brood en rus daarby —

— Op sy wandel ag gee —

— Al die weegstene in die sak —

— Die lankmoedige is beter as ’n held —

— Tugtiging van die sotte —

— Die vuur wat nooit sê: Genoeg! nie —

— ’n Gemeenskaplike huis —

— In die vergadering van die skimme rus —

— Gekronkeld is die weg —

— Hy wat sy mond en sy tong bewaar —

— Olie in die woning van die regverdige —

— ’n Onbeskaamde gesig —

— ’n Man wat goed toeluister —

— Wie sy oor toestop —

— Sê aan die wysheid: jy is my suster —

— ’n Geskenk in die geheim —

— ’n Losprys vir die regverdige —

— My kom die wraak toe —

— Wandel op die weg van die goeies —

— Gewelddadigheid van die goddelose —

— Verstand sal jou bewaak —

— Die hele dag deur word daar dringend begeer —

— Die amandelboom sal in bloei staan —

— Soos ’n appelboom onder die bome van die bos —

— Die roede en die bestraffing gee wysheid —

— Waar sal my hulp vandaan kom? —

— Die kamers van die binneste —

— Hy wat van wyn en olie hou —

— Hy wat sy oë toemaak —

— ’n Kuil van onheil —

— Die stad van die helde —

— Wat krom is, kan nie reguit word nie —

— Vriendelike woorde is soos ’n heuningkoek —

— Al die strome loop in die see —

— Goud en ’n menigte korale —

— Gee! en Gee! —

— Meetsnoere in lieflike plekke —

— Mirre, alewee en kaneel —

Bronne

Отрывок из книги

Deborah Steinmair

’n Raaiselroman

.....

Die Herder is die profeet van die Volgelinge, ’n klein en eks­klusiewe sekte wat net in hierdie deel van die wêreld voorkom; die Oos-Vrystaat. Amper almal in die sekte is verlangs familie van Jesse. Daaroor het sy lank stilgebly: haar vreemde wortels in die Vrystaat. Jesse ken nie die Herder of sy plaas nie, want haar pa was van Buite en hulle is nooit in die klein kring van die gemeente opgeneem nie.

Aga haal diep asem. Ja, die klam grond en die klip. En Jesse se nek wat na naeltjies en anys ruik. Nardus en saffraan, kalmoes en kaneel.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Wenkbrou
Подняться наверх