Melk die heilige koeie

Melk die heilige koeie
Автор книги: id книги: 1629789     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1564,59 руб.     (17,75$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Социология Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624081173 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

"Die Afrikaner-geen is 'n dwarstrekker-geen. Dis wie ons is, 'n groep mense wat een naam en duisende opinies het. Dis tyd om al ons heilige koeie in heroorweging te neem. Heilige koeie kan nie meer heilig wees nie. Tyd om vir onsself te lag en nie vir die bure nie. As jou tong in jou kies is, gaan jy baie skade opdoen in 'n vuisgeveg."

Оглавление

Deon Maas. Melk die heilige koeie

Voorwoord

1 Die taal van ’n rewolusie

2 Kunstefeeste

3 Huisgenoot

4 Jack Parow

5 Platemaatskappye

6 Televisie

7 Negentig persent

8 Treurgrond

9 Rassiste

10 Ateïste

11 Daar’s ’n duiwel in elke teken

12 Winkelsentrums

13 Adriaan Vlok

14 Korrupsie

15 Truman Prince

16 Edward Zuma

17 Die Zuptas*

18 Fracking

19 Goedkoop lugrederye

20 Baarde

21 Banting

22 Zol

23 Kwotas

24 Jag en slag

25 Regte Jan en Sosialemedia-Jan

26 Die Engelse

27 Moderne romanse*

28 Trou is nie perdekoop nie (perdekoop is baie belangriker)

29 Straight mans se manne

30 Vroue met kort rokkies

31 Ekse

32 Bruin mense

33 Afrikaanse universiteite

34 Kredo van ’n Afrikaner (sonder enige apologie aan Andries Treurnicht)

Oor die skrywer

Отрывок из книги

Deon Maas

Van baarde en banting

.....

Hier kom C.J. Langenhoven in die prentjie. Hierdie onbekende prokureur van Oudtshoorn het in 1910 sy kredo gepubliseer waarin hy dominees aangemoedig het om afstand te doen van die Hooghollands wat op die preekstoel gebruik is. Hy het Afrikaans as “ons grootste eer en besitting” bestempel. Hy was trots op die feit dat dit op plaaslike bodem geskep is.

Die Afrikaner-nasionaliste het besef hul taal maak hulle anders as Engelse mense. Dit was ’n waterskeidingsoomblik.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Melk die heilige koeie
Подняться наверх