7 Dae

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
Деон Мейер. 7 Dae
Dag 1
1
2
3
4
5
Dag 2
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
Dag 3
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
Dag 4
32
33
34
35
36
37
38
39
40
Dag 5
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52
53
Dag 6
54
55
56
57
58
59
60
61
62
63
Dag 7
64
Erkennings
Отрывок из книги
Vir Anita
Speurder-kaptein Bennie Griessel is in ’n nuwe stel klere wat hy nie kan bekostig nie, met ’n bos blomme op die passasiersitplek, sy hande swetend op die stuurwiel, sy hele wese hunkerend na die helende, senu-kalmerende kragte van drank. Want vanaand wil hy asseblief tog nie ’n gat van homself maak nie. Nie voor Alexa Barnard nie, nie voor musieksterre nie, nie ná al die voorbereidings van die afgelope week nie.
.....
* * *
“Jy lyk …” Griessel wil sê “befok”, maar hy bedwing hom, soek desperaat na ’n aanvaarbare woord, een wat reg sal laat geskied aan haar asembenemende voorkoms. “… fantasties.” Want sy staan daar, in ’n skouerlose swart rok tot by haar enkels, breë, taankleurige leergordel net onder haar ruim borste, ligbruin platformsandale.
.....