Willem Poprok

Willem Poprok
Автор книги: id книги: 1628473     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1341,08 руб.     (14,69$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Учебная литература Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624051046 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Die Van Vuurens van Pretoria besit die Blou Bul Slaghuis in die Mall. Daar is drie seuns en ‘n laatlam-sussie. Die hoofkarakter is die jongste seun, Willem, wat ’n besondere band met sy jonger sussie het.Ondanks druk van sy pa om as rugbyspeler uit te blink, wil hy eerder kunsklasse loop. Hy is ook verlief op Oom Ravi, sy pa se vennoot, se dogter Alesea.Teen die agtergrond van die “Pa van die Jaar”-kompetisie, waarvoor die seuns hulle pa inskryf, speel die alledaagse bestaan van dié deursnee Afrikaanse gesin af. Dis ’n boek sonder “issues” en sedepreke: Net ’n lekker storie oor ’n seun wat groot word.

Оглавление

Derick van der Walt. Willem Poprok

1. Die land sonder melk en heuning

2. Die dooie argitek

3. Die cultural experience

4. Die poprok

5. Sagte branders met ’n bietjie skuim

6. Van Gogh se oor

7. Krokodille en olifante in die Okavango

8. Die bad apple, Picasso en die Addams family se niggie

9. Die reëlingskomitee

10. Bokkie se opstel

11. Lamb Vindaloo

12. Goliat se kop

13. Nkosi sikekel’ iAfrika

14. Sewe en twintig lyke

15. Die tannie sonder hempie

16. Alles wat jy nog altyd van meisies wou weet

17. Helde, oom Schoemies se deur en ’n ete by die Spur

18. Die regte look and feel

19. Die weddenskap

20. Voilà!

21. Die sittery op die bench

22. Star Wars

23. Soos perdry

24. Die dominee, die shrink en die kroegman

25. Die droom wat skrik vir niks

26. Die ding met Flip

27. Churchill se wysheid

28. Die pers hemp

29. Ouma Nellie se koekblik

30. Tongaat toe

31. Die verkeerde kant van die Jukskeirivier

32. A tale of passion and a love lost

33. Seriously gemix en gemulti

34. Die reuse in News Café

35. Die kaal man, die ashoop en the road to hell

36. Vrydag 13 September

37. Die skuiwende karavaan

38. Kilimandjaro se kruin

Отрывок из книги

Willem Poprok

Derick van der Walt

.....

Die ander sit al aan die eetkamertafel toe hy op sy plek inskuif. Coenie vertel ’n lang storie oor sy matriekklas se planne om geld in te samel vir ’n geskenk vir die skool voor hulle die einde van die jaar die pad vat. Willem sien sy pa luister ongeduldig, sy kop op ’n ander plek. Sy ma stuur die bakke rond.

“Hoekom is die gras nog nie gesny nie?” vra sy pa geïrriteerd terwyl hy met niemand spesifiek praat nie.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Willem Poprok
Подняться наверх