Versamelde poësie

Versamelde poësie
Автор книги: id книги: 1629638     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 2235,13 руб.     (24,29$) Читать книгу Купить и скачать книгу Электронная книга Жанр: Зарубежные стихи Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624075875 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

"As ’n mens Diederik Johannes Opperman (1914-1985) se poësie met dié van die Dertigers vergelyk, is dit opvallend dat hy van die begin af ’n veel minder belydende inslag toon en veel meer oopgestel is vir die Suid-Afrikaanse werklikheid in sy verskillende geledinge. Daarby groei sy poësie, ten spyte van hierdie aardsheid en konkreetheid, uit tot ’n stryd tussen die hemelse en aardse, tusssen die goeie en die bose en tussen orde en chaos, ’n gegewe waarmee die taak van die kunstenaar ten nouste saamhang. In vergelyking met Dertig is die poësie van Opperman veel afgekapter en kantiger en toon sy werk ’n radikale breuk met die “mooi” woord. ’n Mens sien dit in die formuleagtigheid en geslotenheid van die vers, die aanwending van die kortsluitende metafoor en die verruiming van die poëtiese woordeskat."
J.C. Kannemeyer

Оглавление

D.J. Opperman. Versamelde poësie

Verantwoording

Heilige beeste

Heilige beeste

I. Kontrak

Sarkofaag

Stadsnag

Stad in die mis

Vyfuur

Vakansiebrief

Reën in die Bosveld

Stelsel. KLEINBOER

MISOES

NAGGELUID

HAEL

GROOT GETY

Boer

Kronieke. WITVLAG

KINDERS VAN VYANDE

BROEI

ROOIDAG

MASSA

GEBED

Bloedrivier, 1938

II. Môre-uur

Bede

Naaldekoker

Bouquet

Rodar en Yrsa

Voorwinter

Hooft

Verlange

Eilandgroep

Wandeling

Drif

Slapende vrou

Seesoom

Dank

Twee stede

Vrees van die arbeider

Echo en Narcissus

Daphne en Apollo

Phoenix

Donkerlied

Nagbloei

III. Mijn herte met luste ghevaen

Stasie

See in die nag

Kind van die aarde

Absalom

Na die myninstorting

Gestorwene

Nagskip langs Afrika

Shaka. LANGENI

DINGISWAYO

BULAWAYO

UNKULUNKULU

DUKUZA

IV. Nagedagtenis aan my vader

Donker hart

Borrel

Verbond

Dertiende dissipel

In die landskap

Water-engel

Vincent van Gogh

William Blake

Dagboek. DRANG

RYKDOM

REIS

BESKAWING

TYD

KUNSTENAARS

FONTEINE

Sinjale

Negester oor Ninevé

Ná ’n besoek aan die dieretuin

Nagstorm oor die see

Grootstad

Nagwaak by die ou man

Man met flits

Wildernis

Sirkus

Beskuldigde

Pasiënt

Ballade van die grysland

Legende van die drenkelinge

Mont-aux-Sources

Legende van die drie versoekinge

Vrou

Negester en stedelig

Digter

Almanak. BEVRUGTING

UITVERKIESING

AANKONDIGING

MINOTAURUS

SPEL

TEKENS

DEBUUT

SKUILING

GROEI

GEES

SKIP

FORMULIER

STORMKAAP

Genesis. SPEL

GROT

ARK

Jona

Walvis

Vuur

Rooi voël, wit voël

Vigiti Magna

Moederstad

Joernaal van Jorik

Duikboot

Kamera

Granaat

Silwerlinge

Beuel

Engel uit die klip

Mériba

Paardeneiland

Sprokie van die spikkelkoei

Klara Majola

Scriba van die Carbonari

Aluin. DROOGTE

STILLEWE

OU SKEPSEL

ONDERBEWUSTE

MISKRUIER

Ou non

Draaikewers

Sproeireën

Wildeals

Jeroen Bosch

Diereriem. PAN

BUL

TWEELINGE

KRAP

LEEU

MAAGD

WEEGSKAAL

SKERPIOEN

SKUTTER

STEENBOK

WATERMAN

VISSE

Mohammed aan Ajesja

Nuwe Jerusalem

Toorklip

Scriba van Egipte

Brandaan. BRANDENDE BOEK

SWART KOP

LINTWURM

TOKOLOSI

VUURLOPERS

KRONOS

SÉANCE

MAN MET HORRIES

Gebed om die gebeente

Blom en baaierd

Staking op die suikerplantasie. I TROM

II KLOK

III KRUIS

Ou vrouens van die markplein

Draaiboek

Ringdans van die hamerkoppe

Kersliedjie

Nagwag

Kaapse draaie. SUIDOOS

NAMAKWALAND

BLOMVERKOPERS

ROOI OOG

PATERNOSTER

VASTRAP

DRIEANKERBAAI

OU KNOL

KIETS

WINGERD

KITAARSPELER

Oud-digter

Bewakers. CANIS MAJOR

A. ROLAND HOLST

J. BLOEM

GERRIT ACHTERBERG

G. DUHAMEL

AAN ’N JONG DOGTER

BOERNEEF

IN MEMORIAM

Kroniek van Kristien. NOOI

NAGMAAL

WILDEHOND

MEID

KLIPKOPPIE

PAPAJABOS

WAATLEMOEN

TROUMARS

Beurtrympie

Naskrif

Eiland van die paddastoele

Clat boek

Blom van die baaierd. I VLERMUIS

II LOKVINK

III VUURVLIEG

Paddas

Dolosse

Gedagtes by ’n sarkofaag

Vuurbees

Mukene

Hotnot: God

Fabel

Vloervelletjie

Springbokke

Bulalalamp

By die dood van Roy Campbell

Seevelde van bamboes

Swembad by ’n kraaminrigting vir radiumgevalle

Mammae

Robbeslaners

Wensbeentjie

Ou kroonkandelaar

Ou matroos, Napels

Carrara

Fonteine van Tivoli

Dennebol

Sondag van ’n kind

Wederkoms

Spermutasie

VOORSKRIF

PIRRHATJIE

UIL EN PALLAS ATHENA

PANDORA

KERBEROS

ERINUES

PROMETHEUS

HERMES

NASKRIF

Kuns-mis

Minerva aan Tiresias

Paars poëtica

Safari

Kortste gedigte in die wêreld

Hoe om ’n bundel Chinese poësie te skryf

Lente in ons prosa

CNOringkorrel

Ná die Robslanery

Opdrag

Hellingaskoltis

Publikasieraad

Profeet

Met apologie. TEKS:

C.M. VAN DEN HEEVER:

I.D. DU PLESSIS:

W.E.G. LOUW:

N.P. VAN WYK LOUW I:

N.P. VAN WYK LOUW II:

UYS KRIGE:

ELISABETH EYBERS:

ERNST VAN HEERDEN:

S.J. PRETORIUS:

Aaispaai

Skemerkelkies

Dylan Thomas I

Burgemeester

Hawe

Buitepos

Poërotica

Tieners en sedertdieners

Psigiater

Spiegel der Minne

Album van ’n ou handelsreisiger

Kogmanskloof

Slapamperras

Stilbaai

Geestelike ete

Konsertina-poskaart

Italië

Amerika in Europa

Thetis

Wie rus?

Lemoen

Dylan Thomas II

Vlakte van kopbene

Patriargallery. STAATSAMPTENAAR

OOM FRIKKIE VOORSITTER

DIREKTEUR LOUW

EMERITUS

PROFESSOR BIEL

OUD-REGTER MARTIENS

GENERAAL COMBRINCK

KIELIEKÊNS

Selfportrette. AARTAPPEL

UI

SAPROFIET

DENNEBOOM

Edms. Bpk

Edms. Bpk

Parstyd

Nagfees van toneelspelers

Te klip om te boom

Vele woninge

Kanarie

In die hospitaal

Unopus

Wrewelwiel

Drakin

Botteltjies

Wit duiwelin

Uit die duiwel se Bybel

Mev. H.S.M. Opperman

Optelgedigte. VISVANGPLEKKE OP DIE PLAAT

RUIMTESENTRUM, HOUSTON

Teodoliet. KANTELKOMPAS

STEM UIT DIE SPELONK

Komas uit ’n bamboesstok

Proloog. Hooggeëerdes

Voorschrift aen Clercken

Die eerste rol. Wegwyser

Tai Khoen

Ou Niek

Penwortel

My appelliefie van Inchanga

Bye

Pa se eerste perdjie

Oupa se medisynekis

Egipties

High Roads’ Robbery

Die tweede rol. Die slag van Tugela

Reisende dorpe

Drie juwele

Onse Vader

Uit: Die dagboek van ’n seun

Frenologie

Dirk der Duisende

Die derde rol. Drie susters

My stokperdjie kry vlerke

Venesië

Die belbok

Schietfontein

My visj

Strelitzia en jangroentjie

Anglers’ Arms

Ballade van die Groot Paartie

L’ENVOI

Medisinaal

Vergiftig deur Roxy

Roudiens, Gansbaai

Die vierde rol. Vreters van die bossie

Urinaal universaal

Buite die ark, die kraai

Horlosies en vrieskaste

Helikopters en hiasinte

Touwsrivier

Koggelbos

Tygerberg

Boggom en Voertsek

Die vyfde rol. Kokers

Geneeshere van Egipte

Spesialis teen spesialis

Odysseus ruik moer

Man agter glas

Antieke klok

Bontekoe

Aanraaklied

Tafelberg op die tafel

Lampe langs die pad

Penelope prewel by sy oor

Die sesde rol. Glaukus klim uit die water

My vrou die koop ’n bobbejaan

Fuga op die vroestuk

Gesponste lei

Maraispark

My Pappa vra lastige vrae

Nuwe klere

’n Mirakelspel: Wie’t Mossie doodgemaak?

Die ballade van Spek en Ham

Die mens is metafoor en meer

Gereedskapsgesels lei tot omhels

Ovidius praat mooi met rooi-aas op Franskraal

Sprak Jesu Sirach

Die sewende rol. My jaggeweer

Fees van die eerstelinge

Van die skrywer van my doodsberig

Dood van Opperman

Kaapse skeepswerf

Aankoms by Cabo de Boa Esperança

Grondstowwe by die siklus van seisoene

I HERFS

II WINTER

III LENTE

IV SOMER

Kindertombes van Saron

Ou Taai Koen

Ex libris + Ex libris

By die dood van ’n joernalis*

Loergate

Aardkloot

Tweede huwelik

Epiloog. Seremonie van die naelstring

Son

Trekswaeltjies

Tot siens!

Oor die boek

Oor die skrywer

Отрывок из книги

DJ Opperman

versamelde poësie

.....

en omheen vir honde op die grond

gesmyt, word smalend ook na hom geroep.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Versamelde poësie
Подняться наверх