Hanteer diabetes en verwante gesondheidskwessies
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
Dr Arien van der Merwe. Hanteer diabetes en verwante gesondheidskwessies
Inleiding
HOOFSTUK 1
Feite oor diabetes en positiewe oplossings. STATISTIEKE
KOMPLIKASIES
Nou vir die goeie nuus!
GLUKOSE IS DIE BRANDSTOF VIR SELFUNKSIE
WAT IS DIABETES?
SOORTE DIABETES
Tipe 1-diabetes
Tipe 2-diabetes
Alzheimer-siekte as tipe 3-diabetes
LAE BLOEDSUIKER
INSULIEN EN BLOEDGLUKOSE
VROEË DIAGNOSE IS NOODSAAKLIK
SIMPTOME VAN DIABETES
OORSAKE VAN DIABETES
HBA1C (OFTEWEL HEMOGLOBIEN A1C OF BLOOT A1C)
In ’n neutedop
HOOFSTUK 2
’n Oorsigtelike blik op die anatomie en fisiologie van normale bloedglukosemetabolisme
SPYSVERTERING VAN HOOFVOEDSELGROEPE: KOOLHIDRATE, PROTEÏEN EN VETTE
KOM ONS FOKUS EERS OP DIE PANKREAS
ONS FOKUS NOU IN OP ’N TIPIESE SEL EN SY FUNKSIES
Die rol van hormone in glukose- en vetmetabolisme: insulien, glukagon, grelien, leptien en adiponektien
LEPTIEN: NOG ’N SPELER IN DIE BALANSSPEL VAN GLUKOSE, BRANDSTOF EN ENERGIE
Leptienweerstandigheid
BLOEDGLUKOSE (SUIKER), INSULIEN, STRES EN KORTISOL
Insulienweerstandigheid
Kom ons keer terug na insulienweerstandigheid
Hipoglisemie
Inflammasie: boesemvriend én aartsvyand
STAPPE IN DIE GESONDE INFLAMMATORIESE REAKSIE
AKUTE VERSUS AKUTE TOT CHRONIESE VERSUS CHRONIESE INFLAMMASIE. Chroniese inflammasie
Simptome van chronies verhoogde insulienvlakke
Takel die oorsaak van chroniese, verskuilde inflammasie
DIE LANGTERMYN-UITWERKING VAN DIABETES OP ORGAANSTELSELS
HOOFSTUK 3
’n Geleidelike inleidende blik op die rol wat onbewustelik vasgekeerde emosies in diabetes speel
Holistiese geneeskunde – ’n omskrywing
DIE DRIE ERAS VAN GENEESKUNDE
’N PRAKTIESE UITEENSETTING VAN ERA II- EN III-GENEESKUNDE
Inligtingstowwe of peptiede: die molekules van emosies
Epigenetika (Era II-geneeskunde): Terug agter die stuur van jou lewe (alles is nie die gene se skuld nie!)
Metagenetika (Era III-geneeskunde): ’n kort inleiding tot die voorpunt van wetenskap
HOOFSTUK 4
Statistieke
Definisie van metaboliese sindroom
’n Geïntegreerde benadering om metaboliese sindroom doeltreffend te bestuur
HOOFSTUK 5
Die tweede sy van die drieledige raaisel: kardiovaskulêre siekte
RISIKOFAKTORE VIR HIPERTENSIE, HOË CHOLESTEROL EN KARDIOVASKULÊRE SIEKTE
HARTFEITE
HARTNAVORSING
GEVOELENS UIT DIE HART UIT
HELENDE IDEES VIR JOU HART
DIE HART EN MEDITERREENSE LANDE
DIE HART VAN VERGIFNIS
TIPE A-GEDRAG AS RISIKO VIR HARTGESONDHEID
Tipe A-persoonlikheidsassessering
HARTRUIMTE IN ’N NEUTEDOP
HARTGESENTREERDE MEDITASIE
Die derde sy van die driesydige gesondheidstameletjie: depressie
FEITE OOR DEPRESSIE
SIMPTOME VAN DEPRESSIE
GEÏNTEGREERDE OPLOSSINGS OM DEPRESSIE TE BESTUUR
NOG GENESINGSTRATEGIEË
SAMEVATTING
Inleiding
HOOFSTUK 6
Medisyne-opsies vir tipe 2-diabetes
’N OORSIG VAN TIPE 2-DIABETES-MEDISYNEGROEPE. Biguaniede
Tweedegenerasie-sulfonielureas
Tiasolidiendioon
Alfa-glukosidase-inhibeerders
Meglitiniede (D-fenielalanien-derivate)
Inkretien-nabootsers (GLP-1-agoniste)
DPP-4-inhibeerders
Amilien-agoniste
INSULIEN
Soorte insulien volgens oorsprong
Soorte insulien volgens duur van werking
Insulienterapie in tipe 2-diabetes
Insulientoestelle
Newe-effekte van insulien in tipe 2-diabete
GENEESMIDDELS OM DIE KOMPLIKASIES VAN DIABETES TE VOORKOM OF TE BEHANDEL
HOOFSTUK 7
Voedsel as medisyne
NOG GESONDE VOEDSELKEUSES
BANT OF NIE? GESONDE VERSTAND-INSETTE OOR DIE BANTING-, PALEO- EN LAEKOOLHIDRAATDIEET
Tien reëls van Banting (of paleo-dieet)
NOTAS OOR ’N LAEKOOLHIDRAAT-EETPLAN
GLISEMIESE INDEKS EN GLISEMIESE LADING
BASIESE WENKE VIR MAALTYDBEPLANNING VIR ’N GOEIE BEGIN
KLAPPEROLIE
Gesondheidsvoordele van klapperolie
GHI
APPELWYNASYN
DONKERSJOKOLADE
KANEEL
VESEL
MELASSESUIKER
QUINOA
VAS MET TUSSENPOSES (ENGELS ‘INTERMITTENT FASTING’)
Die talle gesondheidsvoordele van vas met tussenposes
GRAANALTERNATIEWE VIR GLUTENSENSITIWITEIT
SUIWELALTERNATIEWE VIR LAKTOSE-INTOLERANSIE
Oefening en diabetes
HOOFSTUK 8
Emosionele en streskomponente: toegepaste epigenetika en metagenetika
Verstaan die rol van stres as onderliggende oorsaak van ‘onwel-wees’ in die liggaam
Anatomie en fisiologie van stres. DIE STRESREAKSIE: STRES BETREK DIE HELE LIGGAAM EN VERSTAND
WAT GEBEUR TYDENS HIERDIE STRESREAKSIE?
STRES EN GESONDHEIDSUITDAGINGS
STRES EN GENETIESE VATBAARHEID
Stres en jou hart – kardiovaskulêre (hart-) siekte
Stres en vetsug
Stres, diabetes en insulienweerstandigheid
Stres en jou immuunstelsel
Stres, alkohol, voedselverslawings, rook en ander middelmisbruik
Stres en depressie
Stres en slaaploosheid
HOE GEDAGTES WANFUNKSIE EN SIEKTE KAN VEROORSAAK
Die aangepaste ysberg-model
DIE ROL VAN VISUALISERING OM DIE DEUR OOP TE MAAK NA DIE DIEPER EMOSIONELE VLAKKE VAN DIE SENUWEESTELSEL EN LIGGAAM-VERSTAND-SIEL
ENKELE PRAKTIESE OPLOSSINGS VIR STRES
VERGELYK BREINPATRONE VOOR EN NÁ ONTSPANNING
NOG OPLOSSINGS VIR STRES
Beoefen aandagtigheid
Streel moeë oë
Omgee en bevriend
Ontwikkel die innerlike bewustheid van ’n siel met ’n fisieke ervaring
Asemhaling as stresbestuurtegniek en eerste stap na gesondheid en innerlike harmonie
Behoorlike asemhaling vir geluk en gesondheid as eerste stap van gereelde meditasie-ontspanning
Gesondheidsvoordele van gereelde meditasie
Progressiewe spierontspanning
DIE EMOSIONELE POSISIONERINGSTELSEL (EPS)
Voorbeelde van hoe om op te beweeg op jou EPS-skaal
DIE OORKOEPELENDE TEMA: ’N SOEKE NA SOETHEID IN DIE LEWE
PRAAT MET JOU SELLE
Kommunikasie met een enkele sel
Kommunikeer met al jou selle
HOOFSTUK 9
Wat is die beste: aanvullings of kos as volledige voedingsbron?
Nuttige aanvullings en kruiemiddels vir diabetes en verwante versteurings. NUTRISEUTIESE AANVULLINGS VIR OPTIMALE GESONDHEID
Die belangrikste drie aanvullings vir optimale gesondheid
Basiese voedselaanvullings
Die geneeskragtige eienskappe van fenegriek
Kies die beste kruie-aanvullings
HOOFSTUK 10
Die vertrekpunt
Metaboliese sindroom
My plan vir ’n gesonde lewe
VOEDSELAANVULLINGS EN KRUIEMIDDELS
VAS MET TUSSENPOSES (ENGELS ‘INTERMITTENT FASTING’)
VRYSTELLING VAN VASGEKEERDE EMOSIES
MY GUNSTELING- MAKLIKE RESEPTE OM MY GESONDE LEWENSTYL TE ONDERSTEUN. Ontbytopsies
Aandete of middagete
Отрывок из книги
Hanteer diabetes
en verwante gesondheidskwessies
.....
Die insulienreseptore raak weerstandig (oftewel met verlaagde sensitiwiteit), teen insulien. Die glukosekanale maak nie voldoende oop om glukose toe te laat om die selle binne te gaan nie. Omdat bloedsuiker die selle nie voldoende binnedring nie, bly dit in algemene sirkulasie, eerder as om vir energie binne die sel gebruik te word. Gevolglik moet die liggaam hoër vlakke van insulien vervaardig om glukose uit die bloedstroom te probeer verwyder, wat selfs groter metaboliese wanfunksie tot gevolg het. Die verhoogde bloedsuiker lei ook tot insulien se tweede funksie, naamlik vetsintese. Dit behels dat die waargeneemde oormatige glukose in die bloed as vet vir latere gebruik gestoor word.
Kenmerkende simptome van insulienweerstandigheid sluit in: moegheid ná maaltye, drange na soetgoed wat nie verdwyn nadat soetgoed geëet is nie, erge dors en gereelde urinering.
.....