'n Gelukkige kind
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
Dr. Pieter van Jaarsveld. 'n Gelukkige kind
Voorwoord
Inleiding
Hoofstuk een
Verander jou gedagtes en enigiets is moontlik
Die mens is ’n skeppingswonder
Positiewe stellings
Positiwiteit en jou gesondheid
Visualisering
Verskillende ouerskapstyle en die invloed op ’n kind
Invloede op die gesin
Emosioneel intelligente ouerskap en emosionele opvoeding
Ouerskap en die brein
Jou kind se brein is in jou hande
Beskrywende lof
Beskrywende kritiek
Emosioneel intelligente kommunikasie
Ouers se stresvlakke en hoe hulle stres hanteer
Strategieë om ’n gelukkige kind groot te maak
Hoofstuk twee
Gelukaktiwiteit #1: Wees dankbaar
Gelukaktiwiteit #2: Wees positief
Gelukaktiwiteit #3: Wees optimisties
Gelukaktiwiteit #4: Wees goedhartig
Gelukaktiwiteit #5: Vermy oorpeinsing (om te tob) en sosiale vergelyking
Gelukaktiwiteit #6: Leer om te vergewe
Gelukaktiwiteit #7: Leef vanuit jou geloof
Gelukaktiwiteit #8: Sorg vir jou liggaam
Verhoog jou kind se emosionele intelligensie
Om saam te vat
Hoofstuk drie
Wat is die ware doel van dissipline?
Voorberei vir sukses
Emosioneel intelligente maniere om jou kind te dissiplineer
Versterk goeie gedrag
Hanteer wangedrag
Die verskillende ontwikkelingstadiums en dissipline
Slotgedagtes
Eindnotas
Bronnelys
Отрывок из книги
’n Gelukkige kind
Bemagtig jou kind om positief te dink
.....
Goleman definieer emosionele intelligensie as “the capacity for recognising our own feelings and those of others, for motivating ourselves, and for managing emotions in ourselves, and in our relationships”.7 Ek verkies egter Reuven Bar-On se definisie: “EI is ’n versameling niekognitiewe vermoëns, bekwaamhede en vaardighede wat ’n uitwerking het op ’n mens se vermoë om sukses te behaal in die hantering van omgewingseise en druk.”8
Kyk ’n mens na hierdie definisies, sal jy sien dat EI eintlik baie van die elemente insluit wat die Bybel “die vrug van die Gees” noem (Gal 5:22-23).
.....