Liefde deur ’n lens
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
Elsa Winckler. Liefde deur ’n lens
Proloog
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
Epiloog
Отрывок из книги
Liefde deur ’n lens
Elsa Winckler
.....
“Doen fotograwe dit dan nog?” vra Natalie.
“O ja, daar is ’n skool van fotograwe wat reken die enigste ‘real’ foto’s is dié wat ’n fotograaf self in ’n donkerkamer ontwikkel. Ek is ook mal oor die donkerkamer. Die hele proses is baie intiemer, jy as fotograaf is letterlik deel van die ontwikkelingsproses. Jy gebruik die negatief om jou te lei wat om met die foto te doen. Jy’t geduld nodig, maar daar is iets anders aan ’n foto wat jy self ontwikkel het. Die kuns van fotografie lê juis daarin. Maar nou ja, ons leef in ’n digitale wêreld en ek probeer om dit ook in my werk te benut. En ja, Pappa, daar is beslis foto’s wat ek self gaan ontwikkel.”
.....