Описание книги
In Satan van Zimbabwe begin die intrige met ’n koerantberig oor ’n bloedlose lyk met erg verswakte organe. Kan dit die volmaakte moord wees, of is daar bonatuurlike kragte ter sprake?
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
Opsomming
Oor die skrywer
Satan van Zimbabwe
Wat die distriksgeneesheer nog verder dronkgeslaan het, is dat die liggaam heeltemal bloedloos was. Die assistent wat die oorledene die afgelope jaar op die kampeerterrein gehelp het, sê hy het nooit van siekte of moegheid gekla nie. Hy het egter tog opgemerk dat die oorledene die afgelope paar dae onverklaarbaar swak geword het, hoewel hy nooit van pyn of ’n siektetoestand gekla het nie.
.....
Op ’n draai in die pad moet hy vinnig rem aanslaan toe ’n motor voor hom opdoem en ’n vrouegestalte al armswaaiend sy aandag probeer trek. Hy hou stil.
“Het jy probleme, juffrou?”
.....