Описание книги
In Tahiti, verre land vaar Weda Henkel as verpleegster saam met die toekomstige bruid van Louis de Bougainville op ’n luukse-passasiersboot na Tahiti – maar die liefde het vreemde weë . . .
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
ENA MURRAY
Tahiti, verre land
.....
Weda se hande staak onwillekeurig hul ritmiese bewegings. Sy kyk fronsend op haar pasiënt af. Eugenie klink asof sy op pad is na die historiese skavot van haar voorgeslagte.
Weer vind sy dit moeilik om die nuuskierigheid uit haar stem te hou en normaal belangstellend te vra: “O, jy is dus verloof?”
.....