Ena Murray Keur 18
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
Ena Murray. Ena Murray Keur 18
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
Inhoudsopgawe
Отрывок из книги
ENA MURRAY
KEUR 18
.....
Dis die gesig van ’n ervare man, ’n man wat in die bestek van ’n paar jaar ’n lang pad afgelê het. Nie ’n man wat sy innerlike op die mou dra soos die jong Willemien nie. ’n Man wat daarin geskool is om sy innerlike vir homself te hou, om nie eens onder die grootste druk, selfs op die oomblik van breekpunt, emosie te verraai nie … ’n Man wat die lewe ken, die harde lewe.
Lucia Cane het hom reeds in die lughawelokaal gewaar. Sy is ook ’n vrou wat die wêreld ken … Sy het die sterk gesig, amper te strak om aantreklik te wees, ’n oomblik beskou … en die ligte opwinding in haar gewaar. Nie dat sy gedink het dit sal enigsins help om oor hierdie donker vreemdeling opgewonde te word nie. Hulle sal immers net reisgenote wees. Oor ’n paar uur sal elkeen sy eie pad gaan sonder dat hulle eens mekaar se name ken.
.....