Vuvuzela: Skooluitgawe Gr 11 TAT

Vuvuzela: Skooluitgawe Gr 11 TAT
Автор книги: id книги: 1629626     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1117,56 руб.     (12,23$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Языкознание Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624076223 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Dit was ’n groot dag, daardie dag van die Soccer Bid vir Twenty-Ten. In die township was dit vol by elke plek, dit was net music en colours en stemme en lag. En toe Madiba op die screen verskyn met sy oë wat skreef van die lag, toe hy die trophy hoog in die lug hou – net daar het die plan soos ’n weerligvoël in Senke se kop geskiet. Sy plan om vir sy Buti ’n groot surprise te gee . . . iets wat hy nooit sal vergeet nie, al word hy ’n ou mkhulu met ’n grys baardjie.
Hierdie skooluitgawe is aangevul met • ’n inleiding tot die roman • woordverklarings • glossariums • verrykende materiaal • vrae, aktiwiteite en antwoorde gebaseer op die KABV.

Оглавление

Engela van Rooyen. Vuvuzela: Skooluitgawe Gr 11 TAT

Inleiding

Inligting oor die skrywer

Die basiese kenmerke (features) van die novelle/kort roman

Agtergrondinligting en annotasies

1 Mageu is nie bier nie, sê Buti

2 Was dit ’n uil, of was dit Mama?

3 Senke onthou die tromme in die nag

4 Bra Sam praat flaaitaal

5 Die phofa-droom word waar

6 Die sing sal nie doodgaan nie

7 Tikiplani is nie meer sephiri nie

3.1 Kontekstuele vrae

3.2 Verryking

4. Moontlike antwoorde

5. Glossarium van vreemde woorde met bladsyverwysings

6. Glossarium van literêre begrippe

7. Bibliografie

Отрывок из книги

Skooluitgawe met leesgids

Engela van Rooyen

.....

Foloman is Buti se voorman by die bouery waar hy werk. Hy is baie gaaf en gee vir Buti al die stukkende stene. Hy bly in ’n steenhuis en “het ’n goeie hart” (bl. 53). Hy het al vir hulle ’n halwe roomkoek gestuur, en sy vrou stuur af en toe hoendervelle of botterbakkies vol vet (bl. 53).

Umkhulu, die halfblinde ou man wat langs die seuns woon, het beeshorings teen sy hut. Die diewe dink dat hy kan toor en los Senke en Buti se shack uit. Hy sit heeldag buite op ’n plankstoel, dra ’n vuil hemp en knoop sy broek met tou. Hy gooi die flenters (leratha) van ’n ou kombers oor sy skouers. Hy praat ook nie. Elke tweede dag sit sy mense vir hom water en ’n stuk droë pap of brood neer. Op pensioendag kom hulle, trek hom netjies aan, gaan haal sy geld en ry weg met die geld en die skoon klere. Die nag toe Buti nie huis toe gekom het nie, het die ou man stil langs Senke op die sponse kom lê sodat hy nie alleen moet voel nie (bl. 82).

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Vuvuzela: Skooluitgawe Gr 11 TAT
Подняться наверх