Elders

Elders
Автор книги: id книги: 1629805     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1403,38 руб.     (13,8$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Книги о Путешествиях Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780795801365 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

In Mei 2015 reis Weg-joernalis Erns Grundling na Europa om die Camino Francés, die bekende en gewilde pelgrimstog in Spanje, op sy eie te gaan stap. Hy is onvoorbereid, oorgewig, beseer en onfiks. Daarby is hy volledig ontnugter deur homself, die liefde en die lewe self. Hy klim ook op die vliegtuig met ’n dringende Weg-artikel wat eers móét klaar voor hy met sy swaar rugsak in die pad mag val. Elders vertel die verhaal van Erns se staptog van een duisend vyf en twintig kilometer oor veertig dae, wat hy sonder ’n selfoon, kamera of horlosie aangepak het. In ’n tyd wat ons almal toenemend onder beleg voel weens die onmiddellikheid van selfone en sosiale media, ontdek hy die ware betekenis en beloning van om in die oomblik te leef. Hy raak meer as een keer verlief, loop sy doppelgänger raak, beleef ’n reeks avonture en ontmoet kleurryke karakters, skud meer as tien kilogram af en kom tot waardevolle nuwe insigte langs hierdie eeue oue roete van innerlike transformasie. Hierdie is ’n ongewone boek – ’n reisverhaal en memoir wat behalwe vir ’n fisieke avontuur ook ’n deernisvolle blik bied op die ewe kosbare binnereis. Erns het juis gaan stap om weg te kom van skryf. Eers met sy terugkoms sou hy besef hy het ’n storie om te vertel.

Оглавление

Erns Grundling. Elders

VERTREK

7:28 vm. op Sondag 3 Mei 2015. Kaapstad Internasionale Lughawe

EERSTE TREE

Dag Een, Woensdag 6 Mei

Dag Twee, Donderdag 7 Mei

Dag Drie, Vrydag 8 Mei

Dag Vier, Saterdag 9 Mei

Dag Vyf, Sondag 10 Mei

Dag Ses, Maandag 11 Mei

Dag Sewe, Dinsdag 12 Mei

Dag Agt, Woensdag 13 Mei

Dag Nege, Donderdag 14 Mei

Dag Tien, Vrydag 15 Mei

Dag Elf, Saterdag 16 Mei

Dag Twaalf, Sondag 17 Mei

Dag Dertien, Maandag 18 Mei

MESETA

Dag Veertien, Dinsdag 19 Mei

Dag Vyftien, Woensdag 20 Mei

Dag Sestien, Donderdag 21 Mei

Dag Sewentien, Vrydag 22 Mei

Dag Agttien, Saterdag 23 Mei

Dag Negentien, Sondag 24 Mei

Dag Twintig, Maandag 25 Mei

Dag Een en twintig, Dinsdag 26 Mei

Dag Twee en twintig, Woensdag 27 Mei

Dag Drie en twintig, Donderdag 28 Mei

Dag Vier en twintig, Vrydag 29 Mei

Dag Vyf en twintig, Saterdag 30 Mei

Dag Ses en twintig, Sondag 31 Mei

GALICIË

Dag Sewe en twintig, Maandag 1 Junie

Dag Agt en twintig, Dinsdag 2 Junie

Dag Nege en twintig, Woensdag 3 Junie

Dag Dertig, Donderdag 4 Junie

Dag Een en dertig, Vrydag 5 Junie

Dag Twee en dertig, Saterdag 6 Junie

Dag Drie en dertig, Sondag 7 Junie

KATEDRAAL EN FINISTERRE

Dag Vier en dertig, Maandag 8 Junie

Dag Vyf en dertig, Dinsdag 9 Junie

Dag Ses en dertig, Woensdag 10 Junie

TERUGKEER

Dag Sewe en dertig, Donderdag 11 Junie

Dag Agt en dertig, Vrydag 12 Junie

Dag Nege en dertig, Saterdag 13 Junie

Dag Veertig, Sondag 14 Junie

Maandag 15 Junie. Parys

Dinsdag 16 Junie. Parys

Woensdag 17 Junie. Kaapstad

Sondag 21 Junie. Kaapstad

Muchas Gracias

Отрывок из книги

Vir Catharien

meer afhanklik en dus soveel meer ontvanklik is

.....

* * *

Inskrywing in Moleskine-joernaal

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Elders
Подняться наверх