Droomdelwers

Droomdelwers
Автор книги: id книги: 1628539     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1788,1 руб.     (18,85$) Читать книгу Купить и скачать книгу Электронная книга Жанр: Контркультура Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624053453 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Teen die agtergrond van soutmyne en granietkoppe vertel Droomdelwers die verhaal van twee klein gemeenskappe aan die Weskus, Soutmansvlei en Vlaktevlei. Hier word die lewens van armes en rykes, van wit en bruin, ten nouste verweef . Hier loop uiteenlopende karakters rond, elk met sy eie storie. Soos oom Kêppies sê: “ Hy’s soesie see, soes ’n branner. Voorlat jy hom kan vasvat, sien jy net sy skymstriep oppie sand lê.”. Maar nog voordat die skuim op die sand lê, word die rustige lewensloop van “die sout van die aarde” skielik bedreig. Hulle kom te staan voor ’n oormag. Daar is net een uitweg na vrywording vir almal: om in die verlede te delf waar die antwoord op vreemde raaisels so ver en en tog so naby lê.

Оглавление

Esta Steyn. Droomdelwers

1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

13

Отрывок из книги

Esta Steyn

Sussies, julle liefde vloei soos strome seën deur my lewe.

.....

Maar Mara is nog nie klaar nie. Haar oë blits na Phil se kant toe. “Ek vra jou. Wie sal haar hier rond wil vat? Good grief! Hier waar almal weet dat sy haar minnaar vermoor het.”

Dis nie die skrynende woorde wat deur Leendra se liggaam skok nie. Dis die onverwagte aanraking van Sielie se vingers wat sag oor haar arm begin streel. Sy kyk in Sielie se donker oë. Dié oë wat in die aftik van twee sekondes die lang storie van die groot eensaamheid vertel. Sy neem Sielie se hand versigtig in hare.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Droomdelwers
Подняться наверх