Die Silberstein-trilogie

Die Silberstein-trilogie
Автор книги: id книги: 1629368     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 2235,13 руб.     (24,38$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Контркультура Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780798167413 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

’n Welkome heruitgawe van Leroux se trilogie wat die romans Sewe dae by die Silbersteins (1962), Een vir Azazel (1964) en Die derde oog (1966) insluit. Dit is romans wat in Suid-Afrika en die buiteland hoog aangeslaan is. Nie net het die afsonderlike romans destyds in Brittanje en Amerika (en elders) aandag getrek nie, maar Penguin het ook in 1972 in hul Modern Classics-reeks die trilogie uitgegee onder die titel To a Dubious Salvation (‘n heruitgawe het in 1985 gevolg).
Die eerste roman is ’n verslag van Henry van Eeden se weeklange besoek aan die Silbersteins se groot landgoed om Salome, sy toekomstige bruid, te ontmoet. Elke dag lewer bisarre ervarings op en dit word vir Henry ’n inisiasieproses: hy moet sy onskuld verloor en kennismaak met die verweefdheid van die goeie en die bose. Op die oog af is Een vir Azazel ’n speurroman waar ’n moord opgelos moet word, maar dit gaan ook oor die mens se behoefte aan ’n sondebok: Die agterdog wat opbou en fokus op die Reus Adam Kadmon, ’n verstandelik vertraagde jongman, lei tot ’n tragedie – een van die aangrypendste tonele in die Afrikaanse letterkunde. In die laaste roman moet kaptein Demosthenes H de Goede die magnaat Boris Gudenov opspoor.

Оглавление

Etienne le Roux. Die Silberstein-trilogie

Etienne Leroux. Die Silberstein-trilogie

HOOFSTUK I. Dans van die rykes. I

II

III

IV

HOOFSTUK II. Kaperjolle van die kunstenaars. I

II

III

IV

HOOFSTUK III. Ballet van die boere. I

II

III

IV

HOOFSTUK IV. Fuga van geestelike herbewapening, apartheid en beplanning. I

II

III

IV

V

VI

HOOFSTUK V. Dood van ’n heiden. I

II

III

IV

HOOFSTUK VI. Walpurgisnacht. I

II

III

HOOFSTUK VII. Die koms van Salome. I

II

III

Ubi?

Quid?

Cur?

Quis? HOOFSTUK I. Die teraardebestelling

HOOFSTUK II. Deur die oog van die luiperd

HOOFSTUK III. To look down into a drained pool

HOOFSTUK IV. Die Apikoros

HOOFSTUK V. Die inwoners: Madam, Hope en Prudence Ritchie

HOOFSTUK VI. Memento Mori

HOOFSTUK VII. Hoe om jou te beskerm teen Pamgri

HOOFSTUK VIII. Die nageslag van Brutus die Bul

HOOFSTUK IX. Die gesprek op die uitkyktoring

HOOFSTUK X. Die naturellewoonbuurt, Mon Repos

HOOFSTUK XI. Die kamer van bieg

HOOFSTUK XII. Die orakel Dreyer en die huisie met die asbesdak

HOOFSTUK XIII. Afskeid van ’n Meturgeman

Quibus Auxiliis? Succubus

Incubus

Exhumatio

Quomodo? I

II

III

IV

V

VI

VII

VIII

IX

X

XI

XII

XIII

Quando? I

II

III

HOOFSTUK I. Die taak. I

II

III

IV

V

HOOFSTUK II. Voorgeskiedenis

HOOFSTUK III. Die weg na die shopping centre. Suburbia

Transport

Die shopping centre

Die kode

Limbus

Die klaagvrouens

’n Waarskuwing van die Mezeritzer

Pallas Athena

HOOFSTUK IV. Bee-Bee-Doo. Bee-Bee-Doo

Kode nommer twee

Geprojekteerde vereenselwiging

Die reëls van die spel – en vroulike mistiek

Die ou formule

HOOFSTUK V. Die leeu. Iets is hier, iets is met my, iets agtervolg my

Verslag

Die Zonah

Geliefde vyandin

Die geskenk

Oorhandiging

HOOFSTUK VI. Die swart wolf. Lupus Niger – putrifactio, mortificatio, separatio & furens

Retraite

HOOFSTUK VII. Die derde oog. Brand, tycoon, brand!

Die linkeroog

Die regteroog

Die oë van die brigadier

Opsomming

Oor die skrywer

Deur dieselfde skrywer:

Ander e-boeke deur Etienne Leroux:

Отрывок из книги

HUMAN & ROUSSEAU

Alle karakters is denkbeeldig.

.....

“Nee,” sê Henry.

“Salome kla dat jy te min aandag aan haar gee,” grinnik sy. Fyn tandjies gloei spierwit aan weerskante van ’n rooi tongetjie. “Sy sê dat jy, elke keer as sy by jou is, allerhande filosofiese gesprekke met ander voer en jou nie eens die moeite troos om met haar te praat nie.”

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Die Silberstein-trilogie
Подняться наверх