Die 18-44-trilogie

Die 18-44-trilogie
Автор книги: id книги: 1628763     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 2235,13 руб.     (21,53$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Контркультура Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780798153164 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

’n Welkome heruitgawe van drie romans van ’n veelbekroonde skrywer. Gesofistikeerde satires met ’n sterk mitologiese raamwerk wat steeds tot vandag se lesers sal spreek. Die verteller in al drie hierdie romans identifiseer homself as “die knolskrywer” (“. . . die 44-jarige knolskrywer, in sy Harris tweedbaadjie, . . . in sy hart die verminkte gawe van God”)18-44 handel oor die korrespondensie tussen mnr Y, die 44-jarige knolskrywer, en die 18-jarige, onbekende mej X, ’n kunsstudent. Onderliggend in Isis Isis Isis is die Egiptiese Isis se soektog na die lyk van Osiris. Die roman gaan oor die knolskrywer se Europese besoek, sy ontmoeting met ’n hele aantal vroue, en sy poging om die stukke van die verminkte Osiris weer bymekaar te bring (lg die knolskrywer se poging tot heling). Die verhaal van Na’va gaan oor Georgie, die knolskrywer se nefie wat selfmoord gepleeg het. Die lang begrafnisfees raak ’n besinning oor die lewe en die dood. Die strewe in 18-44 na “‘n beter begrip van die lewenstragiek”, en die “raserny om die lewe te verstaan” in Isis, Isis, Isis, is vandag nog net so geldig, juis in hierdie “Afrika en sy menigvuldige probleme”. Leroux dwing ons om opnuut die mistiek in die lewe met verwondering en selfs verbystering te beleef.

Оглавление

Etienne Leroux. Die 18-44-trilogie

NA’VA

Отрывок из книги

Die 18-44 trilogie

Etienne le Roux

.....

is nie die park in Oranjezicht nie, X is nie I nie,

Walkures bestaan nie, ek het nie

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Die 18-44-trilogie
Подняться наверх